Asseblief wys fotos van jou kamp plaatjies of plakkers, canopy of voertuig plakkers of hoe ook al jy dit doen.
Kamp plaatjies
Ek het altyd vir WegSleep se kampe laat maak en toe vir CaravanParks en nou my eie vir die Omgee Groep.

Hier is die nuwe een wat net op 'n nuwe bord is.

Is dit n....
Wilsur lyk my jy het sommer n hele paar van daai teepot plaatjies (
)
Kamp plaatjies
Ek was deel van die begin van WegSleep se forum kampe en het nie een wat van ons af gereël was gemis nie, net die 2de een by Gariep toe my oudste dogter getrou het. Die ouens daar onder in die Kaap het hulle eie kampe gedoen en ek was by die eerste een (die groot een).
Die ketel karavaan was Derick se forum logo wat hy gebruik het en ek het dit net kleiner gemaak vir die ander plaatjies.
Ons plakkers
Vandag gou kans gekry om hierdie long overdue prentjies hier te kom plaas. Ons waentjie, klonkie.
Hier is myne. Het baie meer…
Hier is myne. Het baie meer gehad maar het toe ek ophou kamp het saam klub so 3 koekblikke vol plaaitjies weg gegooi. Nou het ek weer saam hulle begin kamp







Zero !
Ek kan ongelukkig/gelukkig niks wys nie want ek hou nie van plakkers op my goed nie !