Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Alternatief Oktober 2026 saam gesels Geert -38 minutes ago
Ek verskil Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -39 minutes ago
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago

Kamp plaatjies.

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Asseblief wys fotos van jou kamp plaatjies of plakkers, canopy of voertuig plakkers of hoe ook al jy dit doen.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 08/05/2017 - 18:46

Ek kan ongelukkig/gelukkig niks wys nie want ek hou nie van plakkers op my goed nie !

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 08/05/2017 - 18:49

Ek het altyd vir WegSleep se kampe laat maak en toe vir CaravanParks en nou my eie vir die Omgee Groep.

1

Hier is die nuwe een wat net op 'n nuwe bord is.

1

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 09/05/2017 - 09:54

Ek was deel van die begin van WegSleep se forum kampe en het nie een wat van ons af gereël was gemis nie, net die 2de een by Gariep toe my oudste dogter getrou het.  Die ouens daar onder in die Kaap het hulle eie kampe gedoen en ek was by die eerste een (die groot een).

Die ketel karavaan was Derick se forum logo wat hy gebruik het en ek het dit net kleiner gemaak vir die ander plaatjies.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 01/07/2017 - 15:27

Vandag gou kans gekry om hierdie long overdue prentjies hier te kom plaas. Ons waentjie, klonkie.

Ca

 Camplit

0

Hier is myne. Het baie meer gehad maar het toe ek ophou kamp het saam klub so 3 koekblikke vol plaaitjies weg gegooi. Nou het ek weer saam hulle begin kamp

deur

 

binne

 

 

0
Bloemfontein

OOM JEEP

Mon, 03/07/2017 - 11:46

Ek het ook dosyne van die plaatjies agter gelaat tydens my vorige lewe.. dis nou voor ek ge-re-inkarneer het. Daardie tyd n lid van SAWA 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus