Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -5 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -6 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -6 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -7 hours ago

Stoppenbly--Clarens

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek het die oord raakgelees op die internet, en dit het selfs 'n netjiese webblad. Het iemand moontlik al daar gekampeer???

Dit lyk vir my na 'n oord wat mens kan oorweeg as mens naby Clarens en Golden gate wil tyd spandeer. 

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Mon, 23/12/2024 - 11:36

Dis nou maar een nadeel van in die ou kolonie woon. Dis ver van die res van die land af. Plekke soos die Drakensberg, Wildekus en Natal se Suid- en Noordkus is eenvoudig te ver van hier af om te besoek met die tyd wat ons gesin beskikbaar het en met die dieselprys.
 

Die Krugerwildtuin is die enigste uitsondering. As ek dit oor my hart kon kry moes ek maar een jaar dit oorgeslaan het en ‘n toer Wildekus toe gedoen het. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus