Forums
Ek het gou weer op internet gaan soek. Daar onder lekkerslaap word dit gelys as Joosteswerwe. Die uitspraak kan seker wees;
Jooste swerwe
Joostes werwe
Daar is fotos van die uitspanning onder die gesprek;
Strydoms se 2025 Namakwaland toer, op bladsy 8.
Ek laai nog ene hier, wat nie daar gelaai was nie.





Pure Kalahari staanplek…
Pure Kalahari staanplek. Selfs die skadu val langs die staanplek.
Daai lae agtermiddagson van so 3uur af tot 7uur vanaand is darem maar bitter.