Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
'n Nuwe gunsteling?? Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 minutes ago
Hoe lekker lag ek nou Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -44 minutes ago
Nes jy sê Goeie Hout. Ek kan… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -50 minutes ago
Geniet ook Netwerk 24… Media24 se koerante en… neef Herman -55 minutes ago
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -3 hours ago

Oktober 2026 saam gesels

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

So breek daar alweer 'n nuwe maand aan. Vir sommige 'n maand van groot opwinding, soos om die pad te vat na vêr in die ou Kalahari.

Vir ander net nog 'n maand om tuis te verwyl, dalk om voor te berei vir Desember se vakansie by die see.

Laat ons saam gesels en vorentoe beur.  

3
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus