Forums
Jare terug het ons onder die Wegsleep Forum n woonwa geskenk en gaan aflewer aan Petrus.
Petrus is woensdag oorlede.
Inligting ontvang van Gideon de Swardt
Ai dis jammer om te hoor. Ek…
Ai dis jammer om te hoor. Ek dink maar aan die positiewe bydrae wat dit gemaak het tot hulle lewens en die verskil daarvan.
Sal graag weer so iets wou doen.......en die keer saam gaan om die ding te gaan aflewer
Groetnis
Ek dink die foto waar…
Ek dink die foto waar oorlede Dries en Harry saam op was, was juis met daardie oorhandiging van die wa as my sinne my by is.





Ai dis jammer om te hoor.
Ai dis jammer om te hoor.