Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -26 minutes ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -31 minutes ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -35 minutes ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -53 minutes ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -57 minutes ago
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -1 hour ago

Kwa Rie Dundee - deur Segekok

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Dankie Segekok vir jou Foto's en beskrywing van Kwa Rie Kampplek by Dundee.

Dit lyk na 'n baie lekker plek om te gaan kamp en dan ook sommer Normandien Pas te gaan aandurf!

LEES GERUS MEER OP KAMPBLAD:  Kwa Rie - Dundee

SEGEKOK:Dit is nogal n lekker kamp plek.  Reg langs die Dundee Golfbaan.  Mens weet nie eers mens is eintlik in die dorp nie. As dit nie so droog is nie is die natuurlike water panne mooi vol water en ek glo mens sal dalk n lyntjie kan nat maak.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus