Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -6 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -45 minutes ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -2 hours ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -3 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 07/08/2017 - 18:49

En daar maak ek ook die fout om als onder die eerste post te sit want dit gaan nou elke keer bo wys, maar kom ons kyk of ek dit kan regstel ?

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 07/08/2017 - 18:51

Ek het dit van die eerste draad af gehaal en hier geplak

Ja dit is by Lion Park in Botswana (net oor die grens)  Die foto's is Maart 2013 geneem, hulle het nou veranderings aangebring maar was nog nie weer daar nie.  Als behalwe die Go-Carts is by die kamp prys ingesluit gewees.

b

b

b

Hier het die manne "katte geskiet" laugh

b

b

b

b

Hier is die kamp plek, sonder 'n boom.

b

b

b

b

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 14/08/2017 - 09:56

Ja Ski dit is TO strand, julle het nog saam gekamp.

Lekker staanplek daai.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 15/08/2017 - 16:33

Waar is julle ander se raai plekke ?

Die foto's is Januarie 2009 geneem.

u

Die kamp hier bo is naby dié plek.

u

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus