Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

Hehehe…
Hehehe
Len ek kon nie aanvaar dat jy ons transvalers so uithaal nie, en veral nie deur 'n Ingelsman nie. Toe gebruik ek maar die leidrade en google images vir Karavaan Parke in die weskus (Atlantiese oseaan)
Daar was net een plek wat daardie wit paaltjies het tussen die staanplekke (-;
neelsec ek weet nie. Wil…
neelsec ek weet nie. Wil raai dit is erens in die Oos Kaap?
Die lyk vir my na Mosselbaai…
Die lyk vir my na Mosselbaai - Die Punt?
Ek reply op die foto, maar…
Ek reply op die foto, maar sien my post kom op sy eie deur.
1ste foto - Glentana?
2de - Mosselbaai - Die Punt?
3de - Jeffreys Baai
1ste foto - ??????…
1ste foto - ??????
2de die punt
3de j/baai
jy het 2 uit 3 reg goed gedoen
neelsec, nee ek wetie, maar…
neelsec, nee ek wetie, maar dit lyk vrek mooi en lekker!
Vanoggend is Van Stadens,…
Vanoggend is Van Stadens, stem saam Tant Freda





Lentjies sop?…
Lentjies sop?
..ag ek bedoel "leentjies -klip?