Forums
Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

De Voetpadkloof…
De Voetpadkloof
Sie jy kan met foto's ook Google
Waar is dit Willem? Ek…
Waar is dit Willem? Ek raai erens Noord Wes?
Dit wil bekend lyk, maar ek…
Dit wil bekend lyk, maar ek ken nie regtig die oord nie?
Dalk Nkwe Willem…
Dalk Nkwe Willem
defnitief nie Nkwe nie, daar is nie 'n swembad nie, net 'n groot swemgat ![]()
Nee wat, ek ken dit dan glad…
Nee wat, ek ken dit dan glad nie, maar dit het begin "bekend" lyk.
Hehe, net verkeerd gespel?…
Hehe, net verkeerd gespel?
Ek het net 'n vet raaiskoot gewaag, was nog nooit in KZN se oorde nie.
Dit is 'n baie nice oord,…
Dit is 'n baie nice oord, ons het daar een nag oorgestaan toe ons TO Strand toe was.
Ek wil nog graag TO en…
Ek wil nog graag TO en Natalia toe gaan, maar eers KNP, dan kaap toe, Hartenbos en so af Kaapstad toe, dan terug vir 'n rukkie.





Lekke Willem
Willem jy is reg De Voetpadkloof