Dankie Servaas vir die deel van julle avontuur!
Vrydag 23 Mei 2017 het ons uit Hermanus vertrek op 'n toer Namibia toe. Dit was ek en my vrou en vriende van ons, ook van Hermanus. Ons met die Land Rover en ons pelle met hul Pajero. Ons het via Villiersdorp; Worcester; Gouda; Porterville gevorder tot by die Kardoesie restaurant bo op Piekeniers pas vir ontbeit.


Vanaf Aggenys het ons vertrek na Oranjerus naby Uppington.
Word Vervolg.
Kom Servaas, laat daai…
Kom Servaas, laat daai verslag en foudies loop!!
Nouja. Vanaf Aggennys is ons…
Nouja. Vanaf Aggennys is ons to verder in rigting Uppinton maar eers stop ons toe by Klein Pella om die dadelplaas te besoek.
Verblyf by Karsten…

Ons het die heerlikste vars dadels daar gekoop.
Die grondpad na die plaas…
Die grondpad na die plaas was baie sleg maar die voertuie het hulle goed gedra.
Vandaar is ons na Pella waar die sendingkerk is.

Dit lyk ongelooflik mooi en…
Dit lyk ongelooflik mooi en rustig daar. Dankie Servaas.
Dankie Servaas! Ek kan…
Dankie Servaas! Ek kan sommer sien die vertelling gaan baie interessant word. En pragtige foto's. Sien uit na die opvolge.
Ons is toe verder en stop by…
Ons is toe verder en stop by die bekende Piek Padstal. Baie vreemde plek maar tog interesant .

Vandaar is ons na Augrabies waar ons middagete geniet het.


Dankie Sir Vaas, dit lyk…
Dankie Sir Vaas, dit lyk baie interessant en lekker. geniet dit. ons wag vir die volgende deel. ![]()
Pragtig Servaas - dit lyk na…
Pragtig Servaas - dit lyk na 'n lekker trip!!
Na middagete is ons fort na…
Na middagete is ons fort na Oranjerust karavaanpark by Uppington. Altyd lekker om daar te kamp. Vriendelike mense en super skoon ablusies.
t
Word vervolg.
Baie dankie vir die lekker…
Baie dankie vir die lekker vertel, geniet die reis so saam-saam. Soos hul sê, 'n prentjie (foto) sê duisend woorde.
Vanaf die Kgalagadi het ons…
Vanaf die Kgalagadi het ons Windhoek toe gery en vir twee aande by Arebbusch Travel Lodge gebly. Die kampplek was vol met die gevolg dat ons chalet's gehuur het. Ons het twee dae gehad om Windhoek te beleef. Die plek het my baie laat dink aan Pretoria in die vroë 70's.
Ons vriende het 'n woonstel by Langstrand vir ons gekry om in te bly vir ons tyd in Swakop. Ons besoek Henties asook Walvisbaai en doen al die doendinge in die gebied.
Vanag Walsbaai het ons deur die Naukluft Park gery na Sesriem; Soususvlei. Ons het 'n kamp bespreking gehad by Betesda Lodge. Toe ons egter daar kom, is die naam verander en het die nuwe eienaars die kampplek toegemaak. Al die blyplek was volbespreek en moes ons toe dringend ander verblyf kry. Gelukkig kon ons kampplek kry by Klein Aus Lodge

Word vervolg. Moenie worry…
Word vervolg. Moenie worry nie. Dis amper klaar.
Ek geniet die storie so, kan…
Ek geniet die storie so, kan nie wag vir volgende episode nie.
Ek geniet die storie so, kan…
Ek geniet die storie so, kan nie wag vir volgende episode nie.
Ek lees net so lekker en…
Ek lees net so lekker en geniet die foto's. Ek hoop nie dit is regtig amper klaar nie.





Puik
Mooi dankie vir deel dit voel ek ry saam julle