Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -15 hours ago

Wie ken "time lapse"?

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Warren het my benader met 'n baie goeie idee oor afrikaanse "how to" videos ens.

Inelkgeval, voor ons daarby uitkom is daar 'n makliker tipe video om te maak en dit is timelapse.   Die kamera of vidie kamera het moontlik 'n funksie wat dit kan doen.

Jy stel bv dat hy outomaties elke 20 sec 'n foto neem en dit als dan inmekaar stik as video.  Beste natuurlik vir so iets is om die kamera op 'n tripod te plaas.

Ek gaan kyk of ek iets kan doen met my volgende kamp, dit behoort nice te wees om in fast forward te sie hoe iemand se kamp tot vorm kom.  Warren het gese hy gaan ook probeer.

Ek wil dus die gadget nerds en fotograwe welkom om sulke time lapse vids te maak selfs van enigiets kampverwant -  vuur maak, dome tent opslaan, kamp opslaan!

Centurion

Voortrekker

Fri, 08/09/2017 - 16:51

Ek wou byvoeg, dit lyk my drupal forum platform het 'n stabiele integrasie van youtube net soos die google maps een en kan dit dus gebruik word om die vids te wys.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus