Karavaan tent modifikasies
Begin maar die draad, ek glo baie mense laat een of ander tyd iets aan hulle karavaan tent verander.
- Read more about Karavaan tent modifikasies
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 137 views
Begin maar die draad, ek glo baie mense laat een of ander tyd iets aan hulle karavaan tent verander.
Ek oorweeg dit om ‘n patio (extension tent) wat van ‘n 2004 Jurgens Exclusive af kom te Koop, maar wil net eers seker maak of dit op my 2007 Jurgens Exclusive sal werk. Sal advies hieromtrent waardeer.
Goeiemiddag, Gebruik vriend wat 3mde in Nieu-Seeland is se Caravette 6. Is 'n tentopslaan handleiding aanlyn beskikbaar? Dankie.
Ons is n Canvass & Tent maatskappy in Silverton area. Ons is beruid om enige prys te verbeter. Ons maatskappy se naam is Zee Canvass & Tents.
Riguard De Beer
0739029830
2x Multi rooms(Add-a-room) vir Jurgens woonwaens te koop @ R4000.00 elk
1x Multi room vir Sprite woonwaens(lae profiel) @ R2500.00
Kan gekontak word op 0agt2vier1nege4trippel1
Ons is opsoek na 'n tweedehandse rally tent vir 'n Sprite Supersport 1993 karavaan, soos die een in die foto. Laat weet as iemand dalk een het wat hulle wil verkoop.
Ek soek n jurgens manjifiek A tent of raaly tent. Ons het 2 tente vir ons wa maar hulle is gehawende toestand. Ek het fleetline rally gekoop maar net te klein. Die wil ek sommer verkoop saam 2 kant seile. R1000. PRETORIA 0829035500
More mense. ons het so week gelede ons 2016 Tourer SW in ontvangs geneem. Die vorige eienaar, nou in London, het destyds die porta poti opgradeer na die groter een.
Hi almal
Is daar enige wat dalk instruksie het vir n sunseeker chalet tent? Ek so tent gekry en nog nooit n tent met pale op geslaan... Lag maar vir my julle mag😁😁
Ek weet dit n ou tiepe tent maar wil hom regtig gebruik
Ek verkoop n 5mx5m weermag tent vir my Pa wat net stof opgaar. Feitlik nuut met kantseile, pale, penne ens. Maak my n goeie offer.
Rally met een sykant en pale te koop
Pas op die Jurgens Avion 1989
Prys R 2100.00 my kontak nommer is 0724823508
Japie Breet
Sea King Bow Tent, goeie toestand, Fly Sheet, 2.8 meter R3500
3x 3 m dining gazebo van Tentco te koop. Ongelukig geen fotos beskikbaar, kan besigtig word op Tentco se web blad.
Blou & khaki, in redelike toestand.
R1,500 of naaste kontant aanbod.
Bel, Arie 0829211613