Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 minutes ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -28 minutes ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Wen ‘n wa

Worcester
Profile picture for user Wildehont
Submitted by Wildehont on
Forums

Ek ken nie die produk nie maar dalk kan iemand gelukkig raak en dit wen?

https://maroelamedia.co…

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 11/04/2020 - 12:57

Praat van kompetiesies, hier was lank terug ń foto konoetiesie met ń R2 000 (as ek reg onthou) prysgeld.

Het ienand dit ooit gewen en indien wel wie?

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 11/04/2020 - 14:41

Willem ek tik op my sogenaamde slim foontjie en die ding se sleutels is vrek klein en opmekaar. Tik gedurig die verkeerde sleutel. Om agterna daai asterix op die regte plek te kry om te korrigeer is ń hengse job.

Moet sê daai konoetiesie klink soos daai goed wat oom Frikadel so lief is op sy brood?

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Sun, 12/04/2020 - 08:02

As Oom Arie ‘n iPhone het is daar ‘n maklike manier om die cursor te beweeg na iets getik is. Hou die spasiebalk in tot die sleutelbord se letters verdwyn. Dan kan mens met jou vinger die cursor beweeg na waar jy hom wil hê en daar tik. 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 12/04/2020 - 08:05

Nee jong die oubaas het ń Samsung, en dan ook die kkeinste enetjie wat ek kon kry sodat die ding in my broeksak pas.

Maar dankie vir jou hulp.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus