Ek het vandag my nuwe voertuig aangeskaf! Ons het gegaan vir iets kompak maar prakties.

Magties maar dit is omtrent…
Magties maar dit is omtrent ń Perambulator ( spelling?) Waar gaan die goed heen..Mag julle baie genotvolle en veilige kilometers aflê.
double decker deluxe
Môre Anton
Baie netjies, net jammer van die swart rims. ![]()
Warren se patent
Dink ek nou aan Warren wat so "saamsleep karretjie" ontwikkel het. As hy die dubbel decker idee sien... Wonder wat het van hom geword?? Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??
Dit lyk nou baie netjies …
Dit lyk nou baie netjies
Wat is die Tarra en GVM ![]()
Julle is snaaks
Dalk het een van sy menigte patente ge- backfire??
![]()
net jammer van die swart rims
Ek het vanoggend weer vir 'n…
Ek het hom vanoggend weer vir 'n spin gevat parkie toe...

wapen lisensie
Anton, begin solank aansoek doen vir 'n haelgeweer liksens, die jongetjies gaan 'n oorlas raak oor paar jaar.
Gaan dit goed met beterhelfte se gesondheid??





Geluk, Sien daar kom twee…
Geluk, Sien daar kom twee gazebo`s saam...