BENODIG:
1 blik Botter Bone gedreineer
1 blik 'Cross Cut' Green Beans gedreineer
1 blik Bone in Tamatiesous
1 ui fyn opgekerf
1/3 k asyn (ek sal Wynasyn gebruik)
2 E olie
1/4 k suiker (ek sal Bruin suiker gebruik)
Ek sal ook so 2 middelslag Jalapino's fyn gekap by sit.
MAAK SO:
Meng als saam.
Voeg nou wat jy wil by, bietjie tamatiesous, sweet chillie sous, worcestersous, borrie, matig kerriepoeier, BBQ spice, peper en bietjie sout.
Dit moet in yskas staan vir n dag, dan is dit lekker.
Proe maar as jy klaar is of dit vir jou reg smaak. Party mense hou van meer suiker ens. Kan ook 1 pakkie tamatie puree bygevoeg.

Hy lyk lekke Willem
Daai bone lyk lekke hy sal loop so saam n braai
Hierdie resep is baie…
Hierdie resep is baie populêr - 3711 views!
En net SOO lekker. 👍 …
En net SOO lekker. 👍
Hierdie resep is baie populêr - 3711 views





3 BONE SLAAI
Dink ek moet weer so een maak.
Dit was baie lekker die vorige keer wat ek dit gemaak het.