Avonture

Description
avonture en toere

Ons Sprite Swing

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Soos julle weet na n langggg gesoek het ek en Berdien ons Swing gekoop ongelukkig kon ons nie gaan kamp met ons vakansie nie maar hopelik kry ons die naweek alles wat nog kort sy bed goed is nou in sal later foto neem pora porti in eetgery in borde panne is in tot ons low profile snow master met

0

So is dit maar

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
Soms maak ons n plan maar dit werk soms mos nie uit nie ek en Berdien wou RTT bo op ons bakkie sit met die dat as ons gaan kamp vir lang tye waar jy self sorg moet wees met krag , water, brandstof ens , sy sukkel met die op en af klim met leer agv haar knieg wat al geopereer is hoe gaan dit nie wees
0

Mosambiek

Submitted by Servaas on
Forums

My jongste broer word 60 in Januarie. Hy woon in Mosambiek by Santa Maria. Dit is reg oorkant Maputo-baai op die punt. Hy het die hele familie genooi om sy verjaarsdag by hom te kom vier. Een totale logistieke nagmerie maar ons planne loop goed.

0

Het die tyd aangebreek ?? Update

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
Na amper 31 jaar by my werk is daar bekend gemaak van afskeidings pakkete deur my wel bekende firma een van die top 5 in RSA ek het laasweek maandag laat weet dat ek wel belangstel om packet te vat en te gaan die firma maak volgende jaar vroeg bekend wie kry wie nie ek hoop ek kry hom dan kan n nuw
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus