Avonture

Description
avonture en toere

Vietnam by Bus

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Een van ons kliente van Vietnam plaas nou al 'n ruk lank druk op my om vir hulle te kom kuier en  'n klompie nuwe aanlegte besoek om moontlik te kyk of ons tegnologie daar  'n verskil sal maak.  Dit is nou verpakking van pepsi produkte.

0

Kolmanskop, Namibia

Magaliesburg
Submitted by GerhardtN on
Forums

Ek pos maar hier onder avonture want vir my was dit n avontuur om vir ure hier rond te loop. Die spook dorp naby Luderitz. As jy besoek, gaan middag, minder toeriste en doen jou eie toer op jou eie tyd. Jy kry fotos uit verskillende hoeke en niemand jaag jou nie.

0

Waterwee

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Na aanleiding van die draad oor grond paaie [waaroor ek mal is] wat van so paar water paaie, vir die ouens wat alergies is vir stof en papwiele.

Ek is mal oor enige watersport, kayaking, white water rafting, power boats, ens, solank ek op water kan wees is ek in my element.

0

Braai sal ons braai

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Dit is nie 'n braai soos ons in Suid-Afrika ken nie, maar braai sal ons braai - al is dit ook op die balkon van 'n voormalige kommunistiese woonstel. Ek het die braaitjie by Camp World in Mosselbaai gekoop en saam karwei Roemenië toe. Vanaand wei ons dit in.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus