Avonture

Description
avonture en toere

Olifants River Safaris

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

So was ek laas naweek in Phalaborwa met my besoek aan my ma en besluit toe kom ek gaan draai bietjie by Olifants River Safaris wow met my aankoms het ek die bos ervaring gevoel hier by hulle is ook die groot 5 met die rivier as n view en wow Leon en Brenda het die plek omskep in n paradys soos ju

0

Dames wat sleep

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek plaas hierdie maar onder die avonture forum, vir baie van ons is dit 'n avontuur,  vir my is dit 'n noodsaaklikheid.

My vrou bestuur baie goed,  ek het haar 40 jaar terug geleer, en sy het 'n kode EB ry bewys soos vereis deur die wet.

0

Deel 2 van die Smalle by Punda Maria. Shingwedzi besoek nou ingesluit.

Worcester
Submitted by Wildehont on
Forums

Ons het die afgelope Saterdag veilig teruggekeer van ons jaarlikse vakansie in die Kruger wildtuin en my batterye is herlaai en my kop is skoon. Hier aangeheg is 'n kort reisverslag oor ons eerste besoek aan Punda Maria. Ons bespreking vir volgende jaar is reeds gemaak...

0

As jy weer in die Weskaap kom vakansie hou

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

As jy ooit weer in of naby Kaapstad kom vakansie hou, onthou om die Afrikaanse Taalmuseum op Paarlberg in die Paarl te besoek.  Dit is baie meer as 'n museum  -  daar is pragtige staproetes (meeste selfs rolstoel-vriendelik) met lieflike tuine waar al die plante (let wel al die dui

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus