Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto's laai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -58 minutes ago
Augrabies - 21 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Groen water... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Kampeer staanplek Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Dankie ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Geert ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Stranfontein weskus - deur Voortrekker

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Ai jou lekker plek - strandfontein.  Hoop regtig ons kan gou weer so 'n weskus trippie maak.

LEES die volle artikel hier:  Strandfontein 

Strandfontein

 

 

 

 

 

 

strandfontein

Strandfontein

 

 

 

 

 

 

 

 

google kaart

LEN LOADER:

Dankie vir die vertelling en fotos  -  pragtig !

Kan jy glo, hierdie Kapenaar was nog nie daar nie !  Is die pad tot by die karavaanpark geteer ?

VOORTREKKER: Geteer tot waar jy op die gras kamp opslaan!

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 11/11/2017 - 07:03

My en Berdien se weskus toer (roete) basies klaar uit gewerk nou is dit spaar boek en aftick op bucketlys ons baie opgewonde Tietiesbaai, Pardenostor Yzerfontein, hier kom die Mollers kyk uit vir ons

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus