Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
More,Ons is geboek vir… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -32 minutes ago
Daarshy! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Voortrekker -1 hour ago
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -2 hours ago
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -2 hours ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -2 hours ago
Dit is ... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Chris Boucher -2 hours ago

Stranfontein weskus - deur Voortrekker

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Ai jou lekker plek - strandfontein.  Hoop regtig ons kan gou weer so 'n weskus trippie maak.

LEES die volle artikel hier:  Strandfontein 

Strandfontein

 

 

 

 

 

 

strandfontein

Strandfontein

 

 

 

 

 

 

 

 

google kaart

LEN LOADER:

Dankie vir die vertelling en fotos  -  pragtig !

Kan jy glo, hierdie Kapenaar was nog nie daar nie !  Is die pad tot by die karavaanpark geteer ?

VOORTREKKER: Geteer tot waar jy op die gras kamp opslaan!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/10/2017 - 19:37

Sien nou eers die raak wat n puik plek Anton ek raak nou so lus virrie Weskus

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 11/11/2017 - 07:03

My en Berdien se weskus toer (roete) basies klaar uit gewerk nou is dit spaar boek en aftick op bucketlys ons baie opgewonde Tietiesbaai, Pardenostor Yzerfontein, hier kom die Mollers kyk uit vir ons

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus