Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -4 hours ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -5 hours ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

ATKV Hartenbos - deur Len Loader

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Dankie Len vir jou vertel en foto's van ATKV Hartenbos

LEES ARTIKEL HIER:   ATKV Hartenbos deur Len Loader

WILSUR: Julle moet dit geniet Len, vertel ons maar gereeld hoe dit daar gaan.  Siende dat ons nie daar is nie.

VOORTREKKER:  Geniet dit.  Ek is jaloers.  Hierdie tyd van die jaar is die beste vir daardie kant.

FRIKADEL: Hoogseisoen raak dinge biki te besig daar!

Maak ons gereeld jaloers Len en laat loop met die posts.

LENNBOS: Sien mou eers dat Len daar in die klein hemel by Mosselbaai kamp. Mosselbaai het seker die lekkerste/beste kampweer en die briesie waai nie die hitte onder die braaivleis uit nie. Ons het al meer as een keer in die C blok beland en een daarvan gedurende die Paasnaweek. Daar was soveel mense op straat dat dit ons 40 minute gevat het van die ontvangs af tot by ons staanplek (mens verkyk jou aan die buitengewone talent wat voor jou verby wals). Ons het ook so lank gewag vir n sitplek in die Spur dat ek tweemaal moes terugloop na die mansapteek vir nog n bietjie lafenis.

FREDA; Ek kan sien jy is in jou element daar by ATKV in Hartenbos, Len.   Ek hoop die lekker weer hou vir die res van jul vakansie.   Eh hoop dit hou sommer tot Mei, wanneer ons in Hartenbos is.

WILSUR: Len en ons braaiers was elke dag skoon gemaak ook.

JAQUES K:

WilSur het geskryf:

Len en ons braaiers was elke dag skoon gemaak ook.

Dit het nog nooit met my gebeur nie. Voorkeur behandeling? 
Seker omdat ek nie 'n Exclusive het nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus