More aan al ons forum lede ons is 441 lede val in en gesels lekke saam sien van die ouer lede wat stil was begin stadig maar verseker saam gesels Log in en vertel bietjie meer van jou / julle
Kan ook nie ek wees nie…
Kan ook nie ek wees nie.
In elk geval, kaapenaar gebore maar liefde gevind in die bosveld.
Ek is blykbaar baie slim maar ook lui![]()
Dankie ja dankie
Dankie vir die bekendes wat regeer op draad eish man ekke soek die reeds wat so stil is series stroes bob
Shaun die enigste manier om…
Shaun die enigste manier om die mense aan die gang te kry is n lekker ou "Fight" so n oneerbaarlike gebaar of twee... ![]()
Segekok, jy dink ook jy weet…
Segekok, jy dink ook jy weet alles ![]()
Is die toets net tot 4... ?…
Is die toets net tot 4... ?
Wat het van die res geword ?
Willem wees geduldig. …
Willem wees geduldig. Gryswater het eers nou die dag leer tel tot by drie en nou verwag jy hy moet weet daar is iets na 4?
Julle pik alewig op my…
Julle pik alewig op my.
Ek wil nie meer deel was van hierdie draad nie. Verwyder my asseblief af vir 23 minute, want ek wil nie meer saamspeel nie.
Ag nee moenie gaan nie, bly…
Ag nee moenie gaan nie, bly asb want die forum gaan nie dieselfde wees sonder jou nie of wag, die 23 min is seker al verby. Welkom terug
Shame, my hartjie bloei vir…
Shame, my hartjie bloei vir jou!!
Moet nou net nie op die volgende kamp die vrouens "stalk" en skelm fotos van hul kinders neem nie - een so ou hier is heeltemaal meer as oorgenoeg!?
Ek is terug. Ek voel nou…
Ek is terug. Ek voel nou beter. Moes bietjie ontlas.
Vertel hulle Lolla
Spekkies en Gryswater welkom terug ons hou julle dop
Nou 150 kom julle
Ons nou 150 lede op forum van lede ou wegsleep forum ook kom almal kom ons kry die puik forum aan die rol soos n stom trein val in en gesels lekke saam
Shaun, meeste van die tyd…
Shaun, meeste van die tyd verstaan ek darem mooi wat jy sê sonder die punte en kommas.![]()
Maar vandag verstaan ek nie "ons nou 150 lede op forum van lede ou wegsleep forum ook"? Is hier nou 150 ou wegsleep forum lede?
Ek moet met julle deel dat…
Ek moet met julle deel dat daar baie mense is wat lees op die forum, en nie aangeteken is - of lede is nie. Ek gebruik Google analytics wat vir my "real time" wys hoeveel mense is aanlyn, van watter stad / omgewing hulle is en ook wat hulle lees!
... en dit raak aansienlik meer. Baie kere is daar minimum aktiewe lede aanlyn, maar analytics wys mense van reg oor suidelike afrika en ander dele van die wereld wat kliek en lees en lyk of hulself verlustig aan die Inhoud van kampforum!
So well done aan alle lede, lyk my mense laaik dit en is ook meer bewus van ons lees bron ![]()





Ek is nou nie eintlik van…
Ek is nou nie eintlik van die "ouer lede" nie, ek is nog lekker jonk, maar wat wil jy weet van my dan vertel ek jou!