Ek ken die persoon by die werk al vir jare maak nie saak wat jy se of doen nie hy kla alewig sien fout soos in alles as jy in sy teenwoordigheid is dryn die persoon jou energie, ek is nou al so as ek hom sien raak ek weg soos Arshe Luppin dis hoe erg dit raak ken jy ook so n persoon hardloop jy ook weg???![]()
Daardie mense is volop. …
Daardie mense is volop.
Ek verkies om nie met hulle te meng nie maar as ek moet dan is ek gewoonlik die vark in die verhaal want ek sê baie maklik wat ek dink........
Ek ken net 'n persoon wat…
Ek ken net 'n persoon wat wegraak, maar hy kom elke keer terug
Ek ken net 'n persoon wat…
Ek ken net 'n persoon wat wegraak, maar hy kom elke keer terug
ek ken ook Daardie Knaap ![]()
Sleep nou, ons het ook so 'n karakter wat soortgelyke optrede toon hier waar ek myself daagliks bevind - 'n regte pessimis! - wat mens af p!s!
Ja, maar ek raak maklik stom…
Ja, maar ek raak maklik stom in so gesprek.
Ja, dit is maar tough daar…
Ja, dit is maar tough daar buite, n gesie se werk hou ook nooit op nie wat die lewe do moeilik maak
Shaun, daar is baie sulke…
Shaun, daar is baie sulke mense, al wat jy kan doen is om maar stil weg te raak. Verdwyn net, moenie dat negatiewe nense jou negatief beinvlied nie.
Ek praat maklik, maar uit ondervinding.





sleep ja...
Jaaaaaaa neee...... So daai een was by een of twee bymekaar kom's oppi ander forum.....
Man, to ek daar aankom, en ek sy pitch gesien, het ek somme ver in die verlaate vlaktes gaan plek soek.....
Ek't genoeg negitiviteit in my leeftyd beleef... genoeg vir nog drie leeftye.... Wilnie n' druppeltjie meer in my glaasie vat