Goeie more.
Koffie en tee is oppad.
Lekker dag
More almal gaan groot
More almal gaan groot vandag geniet julle koffie en tee vrede vir almal
More almal
Jammer dat ek julle bietjie afgeskeep het. Ek was in die hospitaal maar is nou terug en moet eers alles lees wat in my afwesigheid gesels was.![]()
Julle moet almal 'n heerlike dag hê.
Goeie more.
More sê almal, tee het goed af gegly vanoggend, klasvakie het eers na twaalf hier kom draai en ek het eers 7:45 wakker geword vanoggend?
Geniet julle dag vol uit.
Ja ek het ook gesien Freda is skaars, hoop sy is okay.
Freda, is bly jy is weer…
Freda, is bly jy is weer terug. Glo dat jy nou weer OK is.
Jy moet vir Colin wys hoe om hier te gesels sodat hy ons op hoogte kan hou wanneer so iets weer gebeur.
Jammer dat ek julle bietjie…
Jammer dat ek julle bietjie afgeskeep het.
Baie bly om van jou te hoor! Het geworry. Hoop jy is ok ![]()
Ooo, amper middag en ek kom…
Ooo, amper middag en ek kom nou eers hier, darem klaar gras gesny.
Geniet die res van die dag.
Welkom terug Freda, jy moet…
Welkom terug Freda, jy moet ons nie so laat komkommer nie.
Hoop alles is reg! !!
Naand sê...
Naand sê aan almal. Mal dag gehad en doen nog steeds werk.
Lekker aand vir almal verder.
Goeie more…
Goeie more.
Hier reen dit al deur die nag. Het al heelwat gereen.
Gaan nou koffie maak. Moet deur die dag na die hekmotor kyk. Het skielik ophou werk.
Lekker dag vir elkeen
Goeie môre Dusty. Ja…
Goeie môre Dusty. Ja heerlike reën hier in Pta en dit val nogsteeds so liggies.
Lekker dag vir almal! ![]()
Freda en ander vrinne
More julle koffie loop soos stroop hoop en vertrou alles nou ok met gesondheid Freda vrede vir almal
Dag almal, ook vir die ou…
Dag almal, ook vir die ou omies.
Kuier nog lekker hier, bly net vrek besig, gister van 10vm tot 6.30nm aanmekaar kuier mense gehad, sodra een groepie loop dan is die volgende daar binne paar minute.
Lekker geskenke gekry, waarvan die oulikste/uniekste seker was, 4 lit Coke van ons Engelse vriende Rob & Wendy, en dan 4 blikkieskondensmelk van ons ander Engelse vriende, Peter & Charmaine. Hulle onthou hoe lief ek vir coke en kondensmelk is!
Goeie môre Arie
Dag almal, ook vir die ou omies.
Goeie môre Arie
- dit is lekker dat jy nou weer 'n beter aanlyn konneksie het!
Goeie more vriende en…
Goeie more vriende en vriendinne, tee was lekker, julle moet julle drink goedies geniet.
Hier het dit ook laasnag begin reen, reen nog steeds lekker sag.
Dusty, hoop jy kry gou die fout op die hek motor, my tuinjong het al die verkeerde prop af geskakel, dan maak die hek met die remote oop, maar wil nie weer toe maak nie.
Ander keer weer het die batery op gepak, vervang en hy loop weer mooi. Min dinge wat regtig verkeerd kan gaan met die goed.
Sterkte met die he.
Coke en kondensmelk ?????,…
Coke en kondensmelk ?????, nou het ek als gehoor !
Gesie, het jy nog nooit van …
Gesie, het jy nog nooit van 'n "Brown Cow" gehoor nie?
Meeste mense het dit heel verkeerd, hulle noem 'n Coke Float 'n Brown Cow.
Die oorspronklike Brown Cow was coke en kondensmelk, die moderne gesondheids bewuste Jupies, maak dit nou met coke en melk!
Coke float is natuurlik coke met roomys in.
Van almal is cike met kondensmelk die heel lekerste!





Ek is vanoggend eintlik weer…
Ek is vanoggend eintlik weer van vroeg af op kantoor en het sommer met inval 'n klomp werk e-posse moes uitkry. Gaan nou eers koffie maak en hier inloer.
Dit is nou saai tyd vir besigheid vir die jaar - lekker besig.
Lekker dag vir almal!