Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -3 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Klipdraai

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ons was die naweek by Klipdraai gewees.

Daar is heelwat nuwe krag en water punte aangelê wat dit nou binne bereik van meeste staanplekke plaas.

Hulle gaan glo ook nou begin om staanplekke af te baken en te nommer. Die dame met wie ek gesels het sê dis om te verhoed dat groepe so baie staanplekke opneem.

Daar was byvoorbeeld 'n groep van 4 waens wat maklik 6 of meer staanplekke opgeneem het.

 

Secunda

Sleep nou

Tue, 13/02/2018 - 18:40

Dankie Stephan dis nie lekke as jy n staanplek bespreek dan daar aankom net om te sien hy is gevat

0
Pretoria

Geert

Sat, 10/10/2026 - 19:52

Klipdraai is in die mark. Dit word begin November per veiling verkoop. Huidige eienaar ervaar ongelukkig n kanker stryd

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus