Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -6 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -7 hours ago

Tannie Willemiena se Pajeroo - Arie

Profile picture for user Admin
Submitted by Admin on
Forums

Ek is al baie neskierig oor daai ratkas?

Ek vertrou Prolong het darem die kas oorgedoen op hulle koste, daai kas moes mos sommer sonder olie ook nog virn paar duisend kilos werk.

WILLEWILLEMIEN:  n Rat op die output shaft het gestrip Arie.

Rede: Die vorige eienaar moes bome uitgepluk het of anner karre wat in die seesand vasgesit het uitgepluk het.

Prolong het die ratkas darem vir ses jaar aan die lewe gehou, maar het nie glue in ommie rattanne vas te plak nie.

BENA: Sterkte ww om daai probleem op te los karre kos n plaas se prys.

 

Johannesburg
Profile picture for user WilleWillemien

WilleWillemien

Tue, 02/05/2017 - 09:37

.........is innie garage en klaar ge-Prolong, Arie.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 02/05/2017 - 10:31

........is innie garage en klaar ge-Prolong, Arie.

Mag julle 2 'n lang en gelukkige verhouding saam hé

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus