Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

Nee ek ken nie die plek nie…
Nee ek ken nie die plek nie...
PS. Johann ek sien jy het die nuwe makliker foto laai funksie gebruik ![]()
Nuwe foto laai.
Ja Anton, ek dink dit werk lekker ?
Vaaldriehoek.
Vaaldriehoek? Is dit waar…
Vaaldriehoek? Is dit waar die kampplek is? Of is dit 'n sêding wat beteken iets werk lekker? ![]()
Jammer, ekt vergeet?
Jammer, ek het vergeet van die een.?
Dit is Klipdraai by Meyerton.
Raai die Kamp Plek
Dit is die "banner" bo op die Forum, die een aan die regterkant.
Nice Wilem. Ek wou nog vra…
Nice Wilem. Ek wou nog vra wie se karavaan is in die agtergrond?
Ek gaan raai dit is…
Ek gaan raai dit is Mabalingwe, maar kan nie mooi sien nie?
En wie is die persoon wie…
En wie is die persoon wie voor die karavaan staan?
Dit is 'n foto geneem deur…
Dit is 'n foto geneem deur Johann Fouche by ons Mabalingwe saamtrek, die aand toe noddy uitgesaai het en ons lekker gekuier het om die vure. Dit is Wilsur se karavaan in die agtergrond, en ek dink Surette wat daar staan. 'n Gesig wat agter die vlamme uitsteek is die van Cora ![]()
Jy is reg maar dit is nie…
Jy is reg maar dit is nie Surette met die rooi wat daar staan nie, weet ook nie wie dit is nie. Johann is dit nie een van julle nie ? Want julle het mos eers daar agter die vuur gesit.
Ek kan regtig nie mooi sien…
Ek kan regtig nie mooi sien nie, maar dit was 'n lekker naweek.
Is sommer haastig vir nog so een.
Nou waar is die puik oord…
Nou waar is die puik oord
hmmm.... Klaserie? ![]()
Nee jammer
Nee jammer Anton maar die oord het ook n puik boskamp waar ek al in was met diere wat so verby jou stap of hulle wil saam kuier en ja die bobejane kan soms lasting wees





Ja Freda jy is reg dit is…
Ja Freda jy is reg dit is Dibiki