Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kompleet met agt x agt… Lag 'n slag Johann L -51 minutes ago
Wessel?? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Slim plan hier bo Lag 'n slag Rona du Plessis -1 hour ago
Diesel is duur Lag 'n slag Voortrekker -2 hours ago
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago

Raai die Kamp Plek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie draad om nie die "Boonste Foto" draad te kaap nie.

.

Centurion

Voortrekker

Sat, 24/03/2018 - 12:32

Dit is 'n foto geneem deur Johann Fouche by ons Mabalingwe saamtrek, die aand toe noddy uitgesaai het en ons lekker gekuier het om die vure.  Dit is Wilsur se karavaan in die agtergrond, en ek dink Surette wat daar staan.  'n Gesig wat agter die vlamme uitsteek is die van Cora smiley

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 24/03/2018 - 13:20

Jy is reg maar dit is nie Surette met die rooi wat daar staan nie, weet ook nie wie dit is nie.  Johann is dit nie een van julle nie ?  Want julle het mos eers daar agter die vuur gesit.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 25/03/2018 - 07:19

Nee jammer Anton maar die oord het ook n puik boskamp waar ek al in was met diere wat so verby jou stap of hulle wil saam kuier en ja die bobejane kan soms lasting wees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus