Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, November 2026 Rona du Plessis -23 minutes ago
Koud November 2026 Geert -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Ek geniet ... November 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Wessel Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -1 hour ago
Koue in Sedgefield November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Natalia 9-21 April 2018

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Dis soos julle weet dis Berdien en my eerste buite seisoen vakansie waar ons weer gaan kamp by Natalia van volgende jaar en jaar daar op gaan ons toere aanpak wynroete , weskus ens. Ons twee sien uit na die buite seisoen ding so kom maak gerus n draai as jy in die omgewing is sal jou n koue een kan gee en as ons braai val in en eet somer saam,ons kampers is mos gaaf. Ons gaan op boonste teras staan by 101 ons probeer al jare om die staan plek te kry en ja toe kry ons hom nou om op te staan. Sien hulle het supertupe ook nou daar soos Harry (Frogy) al tyd se ek sal sien of my piekante lyf daar af sal gaan Hoop om julle daar te sien

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 13/03/2018 - 14:11

In die jare toe ons nog in Pretoria en Roodepoort gebly het, het ons dikwels in Junie by Natalia gekamp.  Dit bly maar 'n lieflike oord en die weer is selfs in Junie aan die KZN kus heerlik !

Lekker kamp daar Shaun ! (Die stoop sal vinniger moet loop op daardie supertube !)

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 13/03/2018 - 18:47

Daai fotos sal loop Len ek stem dis iets besonders vir my en Bertdien , ja na 25 jaar buite seisoen alleen van julle is dit gewoon ons eerste vrede

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 24/03/2018 - 06:51

My oudste meisiekind en gesin nou week by Natalia en hulle kom more terug sy se gister vir my pa dit reen en reen en nogmals reen ja jy kan alles reel behalwe die reen ons moet se dankie vir reen. Kom die 9 April reen of te nie ek en Berdien kom Natalia toe en ons gaan n hond uit die bos kamp

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 24/03/2018 - 07:18

Sy se vir my vandag is dit hele dag op strand son skyn lekke maar Stoffel my skoonseun se genoeg ja die jong klomp mis so baie met hulle ongeduldigheid hoop om jou raak te loop as ons daar is

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 29/03/2018 - 08:08

Ek en Berdien alles ingepak in ons trailer net die tasse met kleure en dan die yskas laai. Ja kan nie meer wag vir lekke breuk van 3 weke nie kom reen kom son die Mollers van Secunda gaan n hond uit n bos kamp

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 29/03/2018 - 15:25

3 weke!    Jy verdien dit swaer yes      Hou ons asseblief op hoogte en gooi 'n foto of 10 so tussen al die kamp en braai en relax.

Veilig wees ou koggelmander smiley

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 05/04/2018 - 10:05

Dis amper sulke tyd sal foto of twee laai nou dat ek regkom met die laai, sal ook paar lekke staan plekke afneem en deel op forum dalk staan jy eendag daar op. Dusty hoop om jou ook te ontmoet gaan saterdag net twee storm straps koop by Comet en dan sondag aand klere inpak en maandag oggend vat die Mollers van Secunda die pad dis ons eerste buite seisoen vakansie sien so uit daar na

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 05/04/2018 - 14:42

Ek gaan gou die draad kaap.....

 

Toe spoorweg nog spoorweg was en n stasie voorman nog n stasie voorman was.... ( ok dit is lank terug)...

Verlog gevra. verlof goedgekeur. ry met die trein ( vrypas) Kaap toe.  Nou vanaf Glencoe moes jy eers Johannesburg toe met die trein en dan met n ander trein Kaap toe.

Vertrek die aand so net na 8 uit Glencoe.  Op Volksrust word ek afgehaal, my aflos het afsiek geboek en daar is nie n ander aflos beskikbaar nie.    

Moes maar afklim en terug gaan om die volgende oggend weer te gaan werk.  Gelukkig is al my verblyfs kostes wat ek reeds betaal het aan my terug betaal en is ek vergoed vir die ongerief ( R 500).....

 

Einde van draad kaping. ( sorry)

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 24/04/2018 - 20:28

Sal later fotos oplaai inkort die twee weke by Natalia was lekke maar weer soms nie saam gewerk nie maar dis deel van kamp was ook vir twee weke by Drakensville sal fotos ook laai en julle laat weet van ons ervaring

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus