Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -45 minutes ago
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -2 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -4 hours ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago

Ons 2de Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

4 Keuses vir ons winter saamtrek  naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp.  Die volgende is vir ons aangebied.

Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4  & R100 ekstra pp, 1 voertuig

Bosveld Oase: -  R500 per naweek vir staanplek van 4  &  R100 ekstra pp, 1 voertuig

Kokoriba:  R400 per naweek vir staanplek van 6  

Bosfontein:  R 600 per naweek vir staanplek van 4

Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!

 

Oorspronklike draad:

Ok, kom ons begin soek.

1.  Datum:

     Junie / Julie Skoolvakansie

     September langnaweek, 21-24 Sep.

     Begin Oktober, skoolvakansie

 

2.  Plek:

      Limerick Lodge, ek het navraag gedoen.  http://limericklodge.co…

      Lion Park, Gaborone.  http://www.lionpark.co.b…

      De Voetpadkloof.  http://www.devoetpadkloo…

      Weesgerus.   http://weesgerus.co.za/a…

 

Hier is my 2018 se Kalender

l

Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.

And here's me thinking we're off to Dubai on Sterre te gaan be-kyk....crying

Weet nie of AJ Guppie, Dudu en Kie nou eintelik sterre of black-holes is, maar anyway......

Neeeee-a-a................. Johann dankie tog, jy die ding kan uitwerk...

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 11/04/2018 - 13:50

Ek het 'n paar vriende van die WilSur groep wat ook wil saam gaan Kokoriba toe, ongelukkig is hulle nie op die forum om te stem nie.

 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 11/04/2018 - 15:19

Willem, wat sê jy? Jy is mos in beheer van die saamtrekke.  Ek dink die antwoord is duidelik, ons gaan 2 lekker kuier naweke hé soos verwag.

My mening is die Poll kan maar sluit.  Ons maak dit so bekend:

Kampforum.co.za en "Om die Kampvuur" radiox5 gee vir julle 2 lekker saamtrekke gedurende naweek 25 tot 26 Mei

1.  Bosfontein "Om die Kampvuur" met Noddy en Radiox5

2.  Kokoriba Kampforum kamp en sterre kyk saamtrek

Wat sê julle mense?

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 11/04/2018 - 16:47

Ek stem saam maak nie saak wat gebeur nie daar gaan twee kampe wees.  

Noddy het reeds 'n draad vir die Bosfontein kamp gedoen en nou moet ons een doen vir die Kokoriba kamp.  Ek sal 'n lys doen en op sit, hoop net daar gaan meer wees as met die verkiesing.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus