Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Moet wees Geert Kruger 2026 Rona du Plessis -22 minutes ago
Moenie uitstel nie, Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -26 minutes ago
Warm Kruger 2026 Geert -26 minutes ago
Gewaarborgde koelte boom.... Kruger 2026 Wessel Strydom -39 minutes ago
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie Wessel en Johan L, ek… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus