
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Ok nou hier is lang storie…
Ok nou hier is lang storie met kort einde. Nie goed met baie lees nie so vertel gou wat is wat
Ski, nee hoe sal ek nou weet…
Ski, nee hoe sal ek nou weet wat hier aangaan??
Alles is op die flyer heel…
Alles is op die flyer heel bo
Wil jy kom saam kamp?
Is daar n nr of email…
Is daar n nr of email address wat ons kan gebruik vir bespreekings
Ek het ook vir Bena probeer…
Ek het ook vir Bena probeer ooreed om saam te kamp. sal hom maar weer verpes om saam te gaan.
Willem, hoe lyk die lys noual?
Het ook met BenA gepraat…
Het ook met BenA gepraat gister en probeer ook maar. Dalk as Ski kom saam kamp sal Ben ook kom...
Lyk my julle gaan weer 'n…
Lyk my julle gaan weer 'n goeie opkoms en saamtrek hê. Wragtig pragtig!
Sal hom vanaand weer probeer…
Sal hom vanaand weer probeer ooreed. Kuier gereeld op whatsup
Ja mense dit is oor 'n maand…
Ja mense dit is oor 'n maand. ![]()
Gister het die eienaars van Riviera Gasteplaas aangedui hulle wil saam met ons by Kokoriba kom kamp ![]()
Dusty, sal hom later van die…
Dusty, sal hom later van die Laptop op sit, hy is nie op die Disprin nie.
My mail gestuur vir…
My mail gestuur vir bespreeking BenA sal seker nou sy mail stuur
Ons is 4
mail gestuur vir bespreeking…
mail gestuur vir bespreeking
lekkerrrrr
Sal donderdag betaal dan ons…
Sal donderdag betaal dan ons gesort wag nou net vir oupa BenA
Mooi man, ons gaan lekker…
Mooi man, ons gaan lekker kuier en sterre kyk, maar dit kan jy ook sien as jy omval ?





Wat sal ek nou se??? Nou in…
Wat sal ek nou se??? Nou in ons sewende jaar van kamp, al vergeet hoe voel dit by die kantoor of huis?
Ek weet wel hier voel dit vrek lekker!