Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -5 minutes ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -1 hour ago
Frankryk Springbok rugby Geert -14 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -22 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -22 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -23 hours ago

Porta potty

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

EK het al gewonder oor die portable of ingeboude toilette wat die mens gebruik.  Ons het natuurlik glad nie so iets nie en moet maar die middernag of vroeg oggend nalope met deurmekaar hare en tone wat stamp hardloop -  ablusies toe!

My vraag is, is daar verskillende tipes portable / foldable toilette en wat is die verskille, voordele en nadele en wat is kostes.

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 11/05/2017 - 21:56

Voortrekker, ja daar is verskillende make en grootes beskikbaar,  ons gebruik die Tetford. Hy is lekker groot, (hoog) en het dit al baie jare, maar eers onlangs begin gebruik vir die kleinkinders.

Slegs vir no 1, vir no 2 moet enige een maar ablusie toe gaan.

Die kostes wissel van so R650.00 op, ek is nie seker nie, Camp World het so jaar terug op special gehad vir R500.00.

Vir die kleintjies en die vroue, is dit baie gerieflik, moet sê ek het dit ook al grbruik.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 11/05/2017 - 22:05

O liewe land, ek sien sommer hier kom die kritici weer !  Of jy haat 'n porta of jy is baie lief vir 'n porta  -  daar is net nie 'n tussen-in nie !

In ons vorige karavane het ons 'n mobiele porta gehad wat op enige plek geplaas kon word. Die losmaak van die watertenk (en die vul daarvan) van die onderstel is iewat van 'n "shlep" Ons huidige Exclusive het 'n ingeboude porta met 'n kasset wat van buite af verwyder en leeggemaak kan word.  Die spoel-watertenk is maklik hervulbaar met 'n gieter van buite af.  Die proses is eenvoudig, maklik en vinnig.

Ek weet ongelukkig nie wat die huidige kostes is nie, maar een ding is seker, sonder ons ingeboude porta in ons karavaan kamp ons nie !

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 12/05/2017 - 06:24

I have a Porta-potty.... Think it's the 4 something something... (The shallower tank)

I Swopped it for my bigger one, as my bigger one did not fit in my toy box under my tent on the camper I built.

Problem with them, (big or small) is that they are a bit low on the ground and at my age I need a hyskraan om op te staan...

So I have a collapsing crate that I turn upside down and put a cut-to-size plank on the upturned bottom then the parlimetary seat.

That lifts it to a very nice height, and also makes a very lekker storage place for the chemicals & extra palimentary paper. (under the upsidown crate)

Then I have one of those triangular Addis dishwashing scrubbing brushes with the removable head, that I use to clean the toilet after use.

When you pack the loo up, the brush is of such a size & length that it stores nicely in the bowl, just don't get it confused with the one you clean your dishes with................... NE!

When I use the loo I use it with the gate (for want of a better word) that connects the tanks open. Then close the gate, pump the water and drop through to the bottom tank.

I find them convienient / and truth be told, I would rather use my own toilet than most loo's at resorts.

Where to put it.

I am not as fan of having it in the caravan... (when I had caravans, that is). I rather put up a pop-up-privy-screen under the tent... Its much closer than the stappie.

Howling-moon make a very nice ïnstant-up"shelter and for once Campmaster have made something decient enough it's the Boeland is also lekker.

Being alone I've never had to dump other than at home, but dumping's not really an issue as most parks today have specific dumping facilities...

now for the widdle waddle...

I don't use the Porta-pottie for a widdle. I use the smaller HTH bottle. believe me it's been very carefully rinsed out before I used it the first time!.. EEK!

When I go to the ablutions, I cover it with my towel then I simply dump in the toilet. (When I used to book in at a resort).

Mine has the plunger type of valve which is better as you can fix it yourself.. The bellows type, the bellows tend to break at the sharp corners, then when you go to replace it you have a bloomin heart-attack at the till...

SUMMARY.....

It's sanitary, not unplesant on the nose and convienient. Travel with the top tank empty (for weight).

Everything fit's inside the folding crate. I don't think the rip-stop Camp-cover bag's worth the money.... I would not reccomend one uses the loo with the bag on, so you have to take the bloomin thing out of the bag to use it. (More ruddy work)

The real problem is folding those bloomin pop-up shelters up...... So to get that sorted I worked it out, then had my son take a video...

I have the porta-potty, and have had no problem with it for many years. i cannot cmment about the Domtech or any of the other makes....

My 3 gupta's worth

 

 

 

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 12/05/2017 - 07:40

Julle mag nou nie lag vir my porta potty nie. wink Maar hy werk baie goed vir my, net soos die HTH en Stasoft bottels vir die manne.  Ek het 'n Campmor Outdoor Toilet Stool.  Die sitgedeelte is van seil met 'n ronde gat daarin.  Onder dit sit jy 'n emmer met 'n bietjie skoon water en ontsmettingsmiddel in.  Net ek gebruik dit, elke oggend word dit uitgespoel.   Bedags vou ek dit op en dit is nie in die pad nie.  Ons kan nie nog 'n regte porta potty ook in die Raven laat staan vir een keer se pp in die nag nie.laugh

0

Ek het so n lekker toiletjie gekoop by Outdoor Wharehouse wat ons net gebruik vir nommer eens.

In die oggende as hy gebruik was gooi ek net uit en spoel hom uit en whala.

Porta potty is maar n grillerige ding vir my......no

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 12/05/2017 - 08:15

Len, ek moet erken, aanvanklik wou ek nie die porta laat gebruik nie want ek was verlee om die ding te loop uitspoel by die ablusies. Onthou daar was nie altyd fasaliteite vir die doel nie.

Sedert my jongste dogter met haar eerste swanger was, het ek besef, sy kan nie in die nag alĺeen ablusie toe elke paar minute nie. Nou ja, lang storie kort, ek het toe vir haar die porta beskikbaar gemaak.

Nou gaan ons nerens sonder die porta nie, en ek dink ek was sommer dom om nie vroeër die handige  "gereedskap" te gebruik nie. 

Kan een aanbeveel vir alle kampeerders wat nie 'n ingeboude porta het nie.

Die chemikalië wat jy ingooi, los in elk geval 'n skoon vars reuk, nie soos wat ek voor bang was nie.?

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 13/05/2017 - 08:41

Ek weet mos nie hoe die goed werk nie.  Het al so paar keer dit gesien maar nog nooit gebruik nie.    So is dit dan oor die algemeen net 'n middel van die nag binne piepie ding?

As ek nou bietjie gaan overland en ek het so iets, moet ek nogsteeds die grafie vat en klip gaan soek innie bos?

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sat, 13/05/2017 - 14:46

Voorie, as jy moet gaan, moet my gaan!!!! EK het altyd ons WA se kasset uitgeskuif aan sykant, en loop staan en leegmaak! Sonder enige voorbehoude of wegsteek of kop eenkant toe draai! Elke mens het dieselfde behoeftes. So what? Doen dit en jou  WA of tent, wanneer jy wil of moet! 

 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Sun, 14/05/2017 - 10:49

Ons het ook een aangeskaf.   Die chemikalië wat mens in gooi kry ek by n plek van mobile toilete uit huur.  Daardie chemikalië los als op en daar is geen reuke nie. Dit los selfs die papier op en waneer dit by skoonmaak kom is dit net n vloeistof  wat uitgegooi word.

 

Het dit juis gekry vir die Overlanding ding.  Het ook n stort tent wat ons gebruik vir privaatheid ...  POrta staan in die hoek toegegooi onder n plastic seil om dit droog te hou as daar gestort word.

 

 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 14/05/2017 - 11:18

Vir Overlanding het ons maar altyd 'n graaf gebruik, daar is mos baie bosse of sand [as jy in Namibia, Richterveld of Namibia is.

Soos ons ouer word en veral met Petra se siekte, het ek maar 'n Porta aangeskaf, maar net vir piepie, so nou en dan as Petra erg siek was vir  bollie in 'n noodgeval. Koop chemikaliee by die chemiese pleek wat skoonmaak middels ens maak, werk goed los alles op ook die papier. Hulle werk goedkoop uit, so R80 vit 5 lit ook geen reuk of niks nie!

Hy staan in ons Add 'n Room deur die dag onder 'n doekie, en ek bring hom saans in, staan voor die tafel. Petra se voete laat nie toe dat sy in die nag,by die karavaan uitklim nie, veral as sy half deur die slaap is.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 17/05/2017 - 12:35

Met die dat ons binne kort bos kamp gereeld gaan doen gaan ek een moet aankoop vir die groot liefde hoe se ons as jou vrou lekke kamp dan kamp jy lekke

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 17/05/2017 - 21:02

Voorie, nee wat jong jy kan die pik en graaf maar by die huis los en vir jou 'n PP aanskaf.

Die kasset hanteer baie maklik en is higiënies om leeg te maak. Op die regte plek natuurlik.?

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Wed, 17/05/2017 - 21:36

Asseblief vriende en forumlede, moet my nou nie aanvat nie.

Die hoofrede hoekom ek weier om die porta te gebruik is:

Ek hou nie daarvan om te sit en PP nie. Ek soek van staan en dan daardie lekker wind vry te laat om te sê, sjoe hierdie was naby aan bed nat maaklaugh.

Soos al genoem, ons het een gekoop en hom net weer geberg in die kampkas vir eendag as ek nie meer spoed het om te hardloop nie. Tans is ek darem blitsig met die voet, al telkemale oor toue en penne geval en gras ge-eet, maar ek maak die toilet met ń 100ste van ń sekondeangry

Seker die dag wanneer ek hom sal gebruik is daar al seker modelle uit wat jy No: 2 ook kan doenwink

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 22/12/2020 - 13:48

Met die porta porta ding het ek mos houding ingeneem hoor niks sien niks toe ek wel een koop by Tentco in Boksburg Maart maand was my vrou regtig in haar nappies toe ons in Noord kaap was ek gebruik hom nie self nie maar happy wife = happy camping slotsom goeie aankoop long live the porta portacheekywink

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 23/12/2020 - 10:34

Ek het  chemicals gekoop by Tentco blou en groen die blou kom bo by water houer in en groen kom by opvang tent in ek gesien gewone toilet papier vat baie lank op op te los kry n mens die tipe toilet papier wat vinneger oplos wat bedoel is vir jou porta portasurprise

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 23/12/2020 - 16:18

Ek gebruik Thetford se chemikalieë vir ons Porta Potti. Die bloue kom onder in en die pienke kom by die spoelwater. Ons gebruik dit net om te piepie (ek waarskynlik meer as ma - en sit dan soos 'n antie om dit te doen). Die minimale toiletpapier wat ons daarmee gebruik is maar gewone dubbellaag-papier. Jy sien wel die papierreste wanneer jy die Porta Potti leegmaak, maar dit is só fyn dat dit geen probleme veroorsaak nie.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 23/12/2020 - 16:52

Middag vriende

Ek gebruik ook dieselfde bymiddels as Chris.  Aangesien mens met 'n kasset loop, sonder enige reuke, stap ek ook maar heel manmoedig daarmee. As mens dit eers gewoond is, is dit 'n baie lekker bederf, veral as dit reen.

Groete

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 23/12/2020 - 21:10

Het ook lank terug teen dit geskop tot ons die Classique gekoop het en ek die gemak ontdek het.  Ja nou is dit net 'n plesier en sit ook soos Chris wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus