Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Klerksdorp

Frans Pretorius

Sat, 28/04/2018 - 17:13

Neeeeeeee, Voorie, daar is iets anders betrokke!!!!! wit en swart???, NEEEEEeeeeeeeee, ekkke dink . . . . .  nee ko'ons los!!!, daar is 'n slang in die gras!!!1, of 'n bol bollie op die gras!!!!

Soos wat JY kyk, mooi reguit getrap IN DAAI BOL BOLLIE!!!!!!

0

Ek sien hier is van die lede wat so Lotto speel .Laat my dink aan die grappie  kom ons noem die ou maar Harry laugh Na jare van Lotto speel glimlag die geluks Godin vir Harry en hy slaan daai groot 1 . Onmiddelik verkoop hy sy huis in Brakpan en hulle trek na n gegoede buurt in Valhalla .En Harry koop n ou Mercedes Benz sodat die bure moet dink hy is al lankal ryk. So word hulle uitgenooi na al wat n funksie is , dis boekklub en dis tennis en uiteindelik na n kuns gallery .So loop hulle daar rond en mense praat van Piccaso en Harry se vrou se Jaaa onthou hom goed hy het die teels op ons dak gedoen .Micheal Angelo ohh ja se sy Hy het ons huis geverf en die donner het 20 liter verf gesteel .Rembrandt van Rijn het die trekker bestuur op my Pa se plaas .

Harry kom na sy vrou en se Jinne vrou Jy het ons nou lekker in die skande gesteek met jou onkunde maar hierso vat die geld dan gaan koop jy vir ons baai kostuums ons is uitgenooi na Swan Lake volgende week 

0

Louis die Likkewaan stap so deur die veld en hy sien vir Andries die Apie wat in n boom sit .Wat maak jy ? vra Louis . Andriese se Ek rook maar aaptwak en bekyk die wereld .Kan ek ook dit probeer ?vra Louis .Seker se Andries Kom sit hier by my .Louis skarrel teen die boom op hy kan nogal goe boom klim en so sit hy en Andries langs mekaar en deel n twakkie . Sjoe se Louis nou het ek die munchies en gaan gou na Kruger Oase winkel om te kyk of ek iets kan kry om te eet ek hoor hulle het n "special " aan op Volstuis eiere Koop 1 kry 1 gratis .

Oppad winkel toe raak Louis dors en maak n draai by die rivier om water te drink en daar loop hy in Kallie die Krokkidil vas .Yes yes Louis wat maak jy .Ek en Andries klap n twakkie daar bo -op die bult .Dit wil ek sien se Kallie en saam stap hulle na die boom op die bult .Louis roep na Andries en Andries kyk af en sien vir Kallie , Juslaaik dude hoeveel eiers het jy ge-eet 

 

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 30/04/2018 - 20:41

Hehe Dassie, nou wil ek sien wat gaan daai tweetjie by Swan Lake aan vang?

baai kostuums ons is uitgenooi na Swan Lake volgende week 

Ja swaer, is swaar swaer, daai aap twak smokkel met jou kop. 

0

Johann L jy is reg ek vra nederig om verskoning aan alle lede vir die swak grap .Kan ek vir Voortrekker vra om die pos te verwyder soos Zuma altyd gese het I didn't apply my mind 

0

Johann L ek weet jy trek net my been maar ek het gaan sit en dink oor die storie en tot die slotsom gekom dis was uiters swak en moes dit nooit geplaas het nie .

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 05/05/2018 - 16:08

So paar jaar gelede moes ek 'n saad monster vir die uroloog gee. Die man gee my toe so klein botteltjie en reken ek moet dit met my sperma vul en dan more terug bring.

Ai mense was dit nou 'n gedoente van epidermiese groote!!? noodgedwonge is toe die volgende oggend terug by hom met 'n lee bottel, vra die knapie nou oom wat is dan die probleem, vertel ek hom toe die storie.

Kyk boet, ek kom toe by die huis met die botteltjie, probeer toe lank met die linkerhand, toe met die regterhand, die sweet tap myu af maar niks. roep toe maar vir Petra, sy het probeer eers met die een hand toe die ander, ten einde raad maar met haar mond....... geen sukses.

Petra roep toe vir Sara, wat in die kombuis werk sy het ook met hande en mond probeer, geen sukses. dit is toe wat Petra die buurvrou roep, mense kyk sy is nogals lywig, en so gesteun en gekreun het julle nog nie gehoor nie, selfs met haar mond vol, kreun en steun sy, so erg dat haar man toe later kom kyk.

Die man het ook alles in sy vermoeens ge-try, Dr nie een van ons kan die dam bottel se prop af kry nie!!

0

Ek dink die geheim le in die gewrigs aksie laugh  Ry nou die dag met n taxi en ek vra die bestuurder om my na n plek toe te neem waar daar bietjie aksie is .Toe laai hy my voor my huis af .   Die vrou is besig om in kraam te gaan die dokter vra haar Gaan die Pa by wees vir die bevalling .Nee se sy My man en boyfriend hou nie van mekaar nie 

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 06/05/2018 - 16:04

Iets wat my al vir baie jare pla.....

Die Meisies by Teasers raak erg ontsteld as jy hulle met monopoly geld "tip"....... Hellooo, daai borste is mos ook nie eg nie, of hoe, is mos pure silikoon?

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 06/05/2018 - 16:08

Koos kla vir Gert aan vir aanranding. In die hof vra die magistraat, waarmee het Gert jou geslaan? "Met 'n Piksteel edelagbare" antwoord Koos.

En wat het jy in jou hand gehad wil die magistraat van Koos weet? "Gert se vrou se bors edelagbare, maar laat ek u vertel, daai bors is nie 'n patch teen 'n piksteel nie!"

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 06/05/2018 - 16:15

Gatiep vra vir Meraai vir so ietsie maar hy is erg "broke".

Meraai reken hoeveel kan hy bekostig, "R5 antwoord Gatiep"

Meraai dink so bietjie en se toe, "Nee dis reg maar dit is darem vrek min geld, vir daai bietjie gaan sy net doodstil le.

Gatiep betaal toe die R5 en hulle begin toe maar die ding doen. nie lank nie of Gatiep voel Meraai se een hand hier oor sy skouer op sy rug, net daar na kom die ander ook om op sy rug. Die volgende ding kom haar bene hier oor sy boude geskuif. Gatiep vra "Meraai, ek dog dan jy gaan net stil le" "Nee" se Meraai, "Gaan jy maar net aan, ek pas net gou my skoene aan"

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 06/05/2018 - 20:25

Slegte nuus vanuit China

杯摩䐺䥘景牧摡敩瑮猨慴瑲潃潬卲牴昣昸昸䔬摮潃潬卲牴攣散散㬩潢摲牥硰猠汯摩⌠㙣㙣㙣搻獩汰祡戺潬正潭潢摲牥爭摡畩㩳瀲㭸漭戭牯敤慲楤獵㈺硰敷止瑩戭牯敤慲楤獵㈺硰戻牯敤慲楤獵㈺硰执獧搴摻獩汰祡戺潬正瀻獯瑩潩㩮敲慬楴敶执獧搴筮楤灳慬㩹湩楬敮戭潬正漻敶晲潬​

​朣楢琴执㝧执瑩浻牡楧㩮㔱硰执㝧执氬晥⁴潴敬瑦戠瑯潴牦浯㡦㡦㡦潴捥捥捥戻慥牧摡敩瑮琨䐺䥘慭敧牔湡晳牯楍牣獯景牧摡敩瑮猨慴瑲潃潬卲牴昣昸昸䔬摮潃潬卲牴攣散散㬩潢摲牥硰猠汯摩⌠㙣㙣㙣搻獩汰祡戺潬正潭潢摲牥爭摡畩㩳瀲㭸漭戭牯敤慲楤獵㈺硰敷止瑩戭牯敤慲楤獵㈺硰戻牯敤慲楤獵㈺

 

​Ek voel of ek wil huil

Veral die stukkie waar hy sê: 汦睯攺

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 06/05/2018 - 21:03

Anton, ek het nie so gesukkel met die eerste stukkie waar dit sê. 

杯

Ek kon darem uit maak daar staan 'n  mannetjie en 'n vroutjie?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus