Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -15 minutes ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -40 minutes ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -2 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Mon, 16/04/2018 - 16:24

In reply to by Johann L

Ai Johann L is so bly om te sien hulle los die arme Land Rover manne nou uit vir n slag . laugh

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 16/04/2018 - 17:10

Deon, en dan is daar altyd 'n Pajero voor die toy.

Dassie, nou hoe verstaan ek nou "Arme Landy eienaars" ek dog dis net ryk mense wat Landy's ry, ons gewone mense kan mos nooit al daai olie en reparasies bekostig nie?

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Mon, 16/04/2018 - 17:31

Dit is soos JEEP....  die mense wat regtig n Jeep ry  dra nie Jeep klere nie...  Die onderhoud op die Jeep is te veel om nog Jeep klere ook te kan bekostig

 

0

laugh Arie ja wat kan ek se my Land Rovers is 1993 en 1996 modelle so ek moes al baie lank ryk gewees het laugh Ek is verban om by vriende se mooi huise te stop met my lekkende olie voertuie hoop net nie die Kruger gaan dieselfde reels toepas .Sien nou die dag iemand se dat sekere mense het Sjampanje smaak maar hulle beursies het net bier smaak laugh

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 16/04/2018 - 20:04

Dit is soos JEEP....  die mense wat regtig n Jeep ry  dra nie Jeep klere nie...  Die onderhoud op die Jeep is te veel om nog Jeep klere ook te kan bekostig

Dan sien ek die Toy ouens dra net "John Deer" wapens op hulle klere en selfs op die voertuie.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 16/04/2018 - 20:22

Nadat die 5 jarige seuntjie 'n storie oor 'n koning gelees het, sê hy vir sy ma, "Ma, ek wil ook graag 3 vrouens hê... een om te kook, een om te sing en een om my te bad."
Moeder, "En watter een gaan jou aan die slaap maak?"
Seun, "Nee ma, ek gaan nog steeds by jou slaap." 
Die moeder met trane in haar oë, "Die Here seën jou my kind..., maar wie gaan by jou 3 vrouens slaap?"
Seun, "Laat hulle by pa slaap."
Vader met trane in sy oë, "Die Here seën jou my kind!!"

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 18/04/2018 - 09:37

Ek dink inelkgeval nie dat hekse regtig kan vlieg nie, behalwe natuurlik as mens een op 'n vliegtuig sit of in 'n lugballon plaas , maar op 'n besem?  Nog nooit gesien nie surprise

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Wed, 18/04/2018 - 10:56

 

 maar op 'n besem?  Nog nooit gesien nie surprise

 

Daar is n paar goed wat ek ook nog nooit gesien het nie maar wat beslis bestaan of gebeur....

 

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Mon, 23/04/2018 - 12:28

Ou Gatiep loop in die straat af en 2 rampokkers gryp hom .Gatiep sit n moerse fight op en na n half uur kry die rampokkers hom vas gepen op die grond .Die een boef voel in Gatiep se sak en kry net R5 .Vir wat sit jy so helse fight op vir R5 .Se Gatiep Ek dog julle is agter die R20 in my skoen

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus