![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Dankie Johann L
Daarsy die manne kom na die tafel toe
Sleep Nou dankie vir jou stem
Dit gee ons n hele week tyd om alles in te kry en te kontroleer .Onthou net die 80's se musiek geen Auntie Briels en hulle 7 swanger sustets nie ![]()
Rerig waar oom Sleep, daaris…
Rerig waar oom Sleep, daaris so baie lekker songs in die eighties gemaak.
Stem Dassie
Ek ook nie n fan vannie 7 swanger susters nie ennie Briels![]()
Luister so lekker na oom…
Luister so lekker na oom Noddy se program, en het al klaar n versoek gerig. Wonder of eksy arm kan draai vir nog een ?
Anton, Dassie
Ek sal lysie maak en maandag vir Anton stuur hoe klink daai
Hoe se The Police Message in a bottle
Gaan hom vra om daai vyfster…
Gaan hom vra om daai vyfster (skollie hulle) kitaarspel vir my wyfie Juana te speel.
Streetwise 3 coming up vir…
Streetwise 3 coming up vir oom Noddy ☺
KFC hamper vir Noddy
Gesie maak net seker dis die family size box lmga
Oom Dassie, lol, sal doen,…
Oom Dassie, lol, sal doen, Oom Noddy se dis cool, en daar doen hy.





Lekker man
Gesie dankie vir die stem .My voorstel is dat ons n lys opstel van so 20 liedjies ons wil darem nie Noddy se program oorneem nie
Dan sit ons die liedjies hier op die forum en dan kies die lede wat hulle graag wil hoor . Voortrekker kan jy dalk vir ons so n "sticky : maak waar die voorgestelde liedjies geplaas kan word amper soos Gesins foto's draad