![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Voortrekker
Ek moet dankie se vir Noddy dat hy die liedjie gespeel het . Ons het fantastiese talent in hierdie land
Gesie bly jy het van dit gehou en so luister ons na Rammeja van Glenis Lynn
Hey Aunty Heks, lekker een,…
Hey Aunty Heks, lekker een, gaan jou spook!
Lekker ou Grote! Ek sing…
Lekker ou Grote! Ek sing saam jou Alice ![]()
Dankie Heks
Daai lied vat my baie jare terug toe ek nog in die Weermag was Troep in Oom Magnis se boskamp ![]()
Goeienaand Shaun, het jy vir…
Goeienaand Shaun, het jy vir ons 'n paar nommertjies in die lyn vir later? ![]()
Lekker aand vir julle ![]()
Die 80ste jare
Sit nou en dink hier kan ons een Saterdag aand saam met Noddy net musiek speel uit die 80 jare .Seker as die lede hier n lys opstel kan ons n program saamstel .
Oom Dassie dit sal seker my…
Oom Dassie dit sal seker my pragtige wyfie wees. Jy weet met n naam soos ek het, Die Heks as suster, wat anders kan die wyfie se naam wees, aai tog.
Ek sou raai
Gesie ek sou raai dat jou wyfie dalk Spokie kan heet ![]()
Ek stem vir die 80's aand ! …
Ek stem vir die 80's aand !
Noddy?
Net as sy die make-up afhaal…
Net as sy die make-up afhaal oom Dassie, LOL, nou soek ek om gemoer te word. ???????
Ek stem vir die 80' s …
Ek stem vir die 80' s .
Laat ek dink aan n lekker een. Miskien iets van Heart, wag laat ek dink, miskien Love Bites (Deff Leppard), wag laat ek nog dink.
Dassie, jy het 3 stemme,…
Dassie, jy het 3 stemme, plus 'n gees sin, dus 4?
Dankie Voortrekker so 1 stem wat se die ander lede kan ons n lys van liedjies saamstel wat net musiek uit die 80 jare bevat





Dit is n mooi liedjie oom…
Dit is n mooi liedjie oom Dassie, met soul.