Kyk, as en wanneer hierdie hofsaak gebeur, gaan ons omtrent "fun & games" hê. Zuma het gister gewaarsku hy gaan almal se vuil wasgoed bekendmaak. Hy sê almal wat nou maak of hulle so heilig en onskuldig is, gaan ontbloot word. Bring it on!!
Ek vermoed dat hy net die…
Ek vermoed dat hy net die oortjie van die seekoeie is.
Sal interessant wees om te sien wie se wasgoed ook daar gan wees
Ek het so 'n paar uitlatings…
Ek het so 'n paar uitlatings van hom oor die radio gehoor en dit skreeu suur druiwe.
Sit ek nou en terugdink aan die Zuma must fall storie, en hier is ons nou, Zumanhet geval.
Gaan belagsting
Die saak gaan die land baie geld kos dis eintelik n surkus
Zumpies het gedreig, los my…
Zumpies het gedreig, los my naam uit, ek gaan julle verklap, nou wonder ek of hy soveel kan onthou, daar is mos duisende pelle by betrokke.
Die wiel het gedraai vir…
Die wiel het gedraai vir Zuma. Hy moet boet vir sy dade. Laat die waarheid uitkom !!
Maak nie saak wat nog gaan…
Maak nie saak wat nog gaan uitkom nie. Dit gaan ons baie geld kos en n lang tyd vat die dinge weer beter gaan wees. Dit is nou as als reg gedoen word
My opinie.............
My opinie is, Zuma maak 'n gek van homself met hierdie dreigement dat hy ander kaders se gesteel gaan ontbloot. Sodoende erken hy dat hy geweet het van ongerymdhede en dit al die tyd verdoesel het - watse soort staatsman is dit ? Hy gaan homself sodoende ophang want hy kan nie meer 'n regspan bekostig wat hom adviseer om sy sake aanmekaar uitgestel te kry nie.
Ek verstaan nie hoekom hy…
Ek verstaan nie hoekom hy wil uitstel nie. Hy het dan gesê hy wil sy dag in die hof hê... Of is dit nou n dag in die tronk....
Ons lag dalk oor dit maar dit is eintlik n skande dat n staatshoof met tronkstraf gedreig word. Dit dui op die kalieber kieser wat daardie persoon verkies het. Die selfde mense wat vir hom gestem het is ook die vir wie hy so bang is dat hy sekuriteit van 256mil moes kry. Daar is nog baie wat nog vir hom opkom...
Ek sien.............
Ek sien op TV nuus vanaand my kommentaar gistermiddag (hierbo) was nie so vergesog nie - die DA en OUTA het in verklarings daarop gewys dat JZ homself blootstel aan vervolging as hy van misdade bewus is/was sonder om dit by 'n wetstoepassing-agentskap aan te meld.
Im glad he has pronounced "he will make life difficult"
Simply put, it confirms publically there are other people in high ranking positions that have low moral values, and whether or not what he "can" reveal is curruption related or of some other despicable conduct, please tell all so the the ruddy lot can be expunged and we can get on with life...
Ja, hy is te onnosel om te…
Ja, hy is te onnosel om te besef hy bring homself net verder in die moeilikheid. Ek sien ou Carl Niehaus staan stewig aan Zumpies se sy. Sê glo Zuma is die beste president wat die land nog gehad het. Hou hy hom blind of is hy blind?
Only one place left to get butter
Ek sien ou Carl Niehaus staan stewig aan Zumpies se sy. Sê glo Zuma is die beste president wat die land nog gehad het. Hou hy hom blind of is hy blind?
Nope.. he's run out of places to get butter to put on his bread...
Ja, hy is net so korrup. …
Ja, hy is net so korrup. (Carl)
Staan met 'n kamofleer baadjie maar was te slapgat om SAW toe te gaan.
Eintlik skaam om te se dat hy my hoofseun op Hoërskool was.





Dit sal net n goeie ding
Dit sal net n goeie ding wees. Maar ek vermoed ons sal nooit die hele saak oop kry nie. Daar is te veel wat gesteel het..