Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -4 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago

Zuma in die hof

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Kyk, as en wanneer hierdie hofsaak gebeur, gaan ons omtrent "fun & games" hê.   Zuma het gister gewaarsku hy gaan almal se vuil wasgoed bekendmaak.  Hy sê almal wat nou maak of hulle so heilig en onskuldig is, gaan ontbloot word.   Bring it on!!

Centurion

Voortrekker

Sat, 09/06/2018 - 07:01

Ek het so 'n paar uitlatings van hom oor die radio gehoor en dit skreeu suur druiwe.

Sit ek nou en terugdink aan die Zuma must fall storie, en hier is ons nou, Zumanhet geval.

0
Meyerton

Segekok

Sat, 09/06/2018 - 07:45

Maak nie saak wat nog gaan uitkom nie. Dit gaan ons baie geld kos en n lang tyd vat die dinge weer beter gaan wees. Dit is nou as als reg gedoen word

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 09/06/2018 - 12:03

My opinie is, Zuma maak 'n gek van homself met hierdie dreigement dat hy ander kaders se gesteel gaan ontbloot.  Sodoende erken hy dat hy geweet het van ongerymdhede en dit al die tyd verdoesel het  -  watse soort staatsman is dit ?  Hy gaan homself sodoende ophang want hy kan nie meer 'n regspan bekostig wat hom adviseer om sy sake aanmekaar uitgestel te kry nie.

0
Meyerton

Segekok

Sat, 09/06/2018 - 13:01

Ek verstaan nie hoekom hy wil uitstel nie. Hy het dan gesê hy wil sy dag in die hof hê... Of is dit nou n dag in die tronk....

 

Ons lag dalk oor dit maar dit is eintlik n skande dat n staatshoof met tronkstraf gedreig word. Dit dui op die kalieber kieser wat daardie persoon verkies het.  Die selfde mense wat vir hom gestem het is ook die vir wie hy so bang is dat hy sekuriteit van 256mil moes kry.  Daar is nog baie wat nog vir hom opkom... 

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 10/06/2018 - 20:10

Ek sien op TV nuus vanaand my kommentaar gistermiddag (hierbo) was nie so vergesog nie  -  die DA en OUTA het in verklarings daarop gewys dat JZ homself blootstel aan vervolging as hy van misdade bewus is/was sonder om dit by 'n wetstoepassing-agentskap aan te meld.

0

Simply put, it confirms publically there are other people in high ranking positions that have low moral values, and whether or not what he "can" reveal is curruption related or of some other despicable conduct, please tell all so the the ruddy lot can be expunged and we can get on with life...

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 11/06/2018 - 06:21

Ja, hy is te onnosel om te besef hy bring homself net verder in die moeilikheid.   Ek sien ou Carl Niehaus staan stewig aan Zumpies se sy.   Sê glo Zuma is die beste president wat die land nog gehad het.     Hou hy hom blind of is hy blind?

0

Ek sien ou Carl Niehaus staan stewig aan Zumpies se sy.   Sê glo Zuma is die beste president wat die land nog gehad het.     Hou hy hom blind of is hy blind?

 Nope.. he's run out of places to get butter to put on his bread...

0
Brackenfell

HennieBo

Mon, 11/06/2018 - 07:17

Ja, hy is net so korrup. (Carl)

Staan met 'n kamofleer baadjie maar was te slapgat om SAW toe te gaan.

Eintlik skaam om te se dat hy my hoofseun op Hoërskool was.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus