Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona... Kruger 2026 Wessel Strydom -5 minutes ago
Satara se cam... Kruger 2026 Rona du Plessis -19 minutes ago
Mooier foto Kruger 2026 Geert -25 minutes ago
Wessel, Kruger 2026 Rona du Plessis -26 minutes ago
Satara webcam Kruger 2026 Geert -32 minutes ago
Padlangs en ander nuwe lede Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 20:10

Natuurlik het ek ge-shuffle.  Ons meisiekinders het gewag vir die shuffle liedjies.  Dan hou ons ons ewe kuis en wil nie hê dit moet lyk of ons vryerig is nie.  Baie ordentlik!!

Gerhard, wie is Alice?   Jou buurvrou? laugh

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 20:12

Nou wat doen ek om vir Noddy te vra om "Hier kom die Bokke" te speel.   Ons moet darem iets doen om hulle bietjie te boost vanaand.   Hulle het dan so mooi gewen.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 20:41

Nog 'n shuffle liedjie.  Julle weet seker Gene Rockwell was 'n Baaienaar?  So ons het ekstra lekker ge-shuffle op sy liedjies.  En hy kon sulke lekker love-letters sing!

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 20:47

Voories, ons generasie (lees, ou mense) kan jou baie dinge leer wat jy nie geweet het nie. laugh  Ons tannies was hot op ons dae.wink  Wat sê jy, Arie??

Ek is bly Noddy "cater" so mooi vir ons....

Ek en Noddy is nou ge-connect.yes 

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 09/06/2018 - 20:57

Dankie Noddy!   

Freda, bly julle het connect. Ek wil maar eerder nie weet wat julle aangevang het daai jare nie. smiley

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 21:00

Dankie Noddy, ek het dit nou baie geniet.

Jou laaste liedjie.....   Dit is wat ons sal doen vir ons maatjie, Segie.   Segekok, mag jy heeltemal herstel en een van die dae weer perdfris wees. smiley

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 16/06/2018 - 07:54

Daarshy

Neeeeee oom Voorrie, dit is nog te vroeg vir n dop, die tong kan nie vroeg oggend al so sleep nie!, whahahaha. 

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 16/06/2018 - 16:51

Ek gaan sommer vannaand bietjie wereldwyd saam met Noddy op my amper klaar gerestoreerde mobile PA luister. 

Ek het die rail mount crossover asook die tops se amp binne en op die sub gemonteer, die kas aangepas vir 'n komoleet plug & play sisteem. 

PA

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus