![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Is dit net ek wat van die…
Is dit net ek wat van die lig af is, of is Noddy se program deur eskom gepiets?
Baie dankie Noddy en Radio…
Baie dankie Noddy en Radio Wêreld Wyd vir die lekker program !
Noddy, ek gaan na die rugby…
Noddy, ek gaan na die rugby kom luister. Daar is 'n liedjie wat ek wil versoek. Nie 'n rugby liedjie nie.
Het jy toegang tot alle liedjies of is daar liedjies wat jy nie sal hê nie. Dit vra ek maar meer uit belangstelling, al gewonder daaroor.
Freda, as Noddy nie 'n…
Freda, as Noddy nie 'n liedjie het nie, kry hy dit gedurende di week en speel dit die volgende Saterdagaand.
Jy moet hom net whats aap, hy sal reageer.
Skuus dat ek sommer namens Noddy antwoord, hy kry gewoonlik nie baie tyd op Saterdae hier op die forum nie?
Dankie Johan…
Dankie Johan
Ja Freda, ek het `n redelike groot klomp musiek, so as jy iets vra wat ek nie het nie dan probeer ek my bes om dit te kry en vir jou te speel die volgende week.
Ek hoor op sosiale platforms…
Ek hoor op sosiale platforms, daai betroubare bronne, daar gaan vanaand n spookie keurspel gespeel word,
Seker dan 'Ghost Busters" of…
Seker dan 'Ghost Busters" of hoe Geesie?
Of kan dit dalk "Ghost riders in the Sky" wees?
Lekker Marius en vriende,…
Lekker Marius
en vriende, julle moet 'n lekker aandjie hé!
INGESKAKEL
Dankie Anton. Sekerr al n…
Dankie Anton. Seker al n geroeste yster ![]()
Daai rustic look is mos die…
Daai rustic look is mos die in ding? ![]()
Hier is ek ook nou, na die…
Hier is ek ook nou, na die Bokke verloor het. Maar Noddy se lekker musiek maak dit beter, sommer baie beter!!
Dankie Noddy. Hoe verlang…
Dankie Noddy. Hoe verlang ek nou na my jong dae toe ek so lekker kon vastrap.
Wie luister almal? Noddy…
Wie luister almal? Noddy gaan 'n mooi tranetrekker van my speel, net na 7.30. Hoop julle is hier om dit te hoor!!
Hello Voories! Man, die…
Hello Voories! Man, die Bokke maak my vies. Deur hulle skakel ek laat in en dan wen hulle nie eers nie.





Daai Distant Drums was 'n…
Daai Distant Drums was 'n groot treffer!