Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Begraafplaas
Gister loop ek iewers heen en raak lui. Ek besluit toe om 'n kortpad deur die Begraafplaas te vat.
Twee vrouens kom aangeloop en vra om saam my te stap omdat hulle bang is om alleen te stap.
Ek antwoord toe dat hulle nie sleg hoef te voel nie, ek was ook bang om alleen te stap toe ek nog gelewe het.
Lanklaas twee vroue so gesien hardloop deur 'n begraafplaas.![]()
![]()
Twee vroue baklei vreeslik…
Twee vroue baklei vreeslik oor die laaste oop sitplek in die bus.
Die busbestuurder raak gatvol na so paar minute sen sê die lelike een kan maar die sitplek kry
Altwee het die res van die rit bly staan sonder baklei...![]()
Ek`t vandag die nuwe masjien…
Ek`t vandag die nuwe masjien by die gym probeer!
Kon net `n halfuur uithou toe is ek naar ,maar hy het nou vir jou alles ....Kit-Kat ,Jelly Tots ,Simba Chips ,Bar One ,Muffins !!!!!
Danie lekker lag ek nou !!…
Danie lekker lag ek nou !!
Het jy my priv mail gekry oor die tent?
My tel no is 0829211613, ek het ook nie meer jou no nie, ek vermoed jy het 'n paar jaar terug 'n nuwe no. gekry, het jou 'n paar keer probeer bel maar nooit ant gekry, ook voice mails gelos?
Hoe weet mens wanneer iemand…
Hoe weet mens wanneer iemand anders oud voel?
Wanneer die persoon 'n karavaan koop![]()
VOORTREKKER, nou is jy 'n…
VOORTREKKER, nou is jy 'n dwarstrekker?
Nee, dit is maar na…
Nee, dit is maar na aanleiding van wat Frik gesê het oor hoekom hy nou karefaan gekoop het ![]()
Anton, ek het gesien, kon…
Anton, ek het gesien, kon net nie help om jou been te trek nie.
*WARNING to all parents:*
Immediately!! stop feeding your kids Rice Krispies..
It is not absorbed in your body in a healthy manner. It is stored in your body and the effects become visible when you are older.
I used to eat Rice Krispies and now that I am older I can testify to the effects of this.
Every morning when I wake up and get out of bed, everything in my body snaps, crackle and pops.
Dit is wanneer jy moet van tent na karavaan verander?
Dassie, kom in Dassie, oor.....
Nou wonder, wat het van Dassie geword?
Mis ook die man hier, ek…
Mis ook die man hier, ek vermoed hy sit erens op 'n klip en bak in die son?
Dassie verdwyn so elke nou…
Dassie verdwyn so elke nou en dan vir 'n rukkie, maar kom darem altyd weer terug. Miskien moet ek 'n stout grappie op sy draad gaan sit, dalk spoor dit hom aan! ![]()








Warren se storie laat my…
Warren se storie laat my dink aan die tannie in die oue te huis.
Sy staan met 'n houer in haar hand naby die omies en sê dat die een wat kan raai wat in die houer is kan vanaans by haar slaap.
Een omie sê toe sommer dat dit 'n olifant is.
Naby genoeg sê sy toe