Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Laat my dink aan die vlieg…
Laat my dink aan die vlieg ongeluk van Samora Machel by Komatiepoort. Hulle reken hy wou onder die radar vlieg toe trap hy n landmyn af.
Toe hulle . . . .
Johann, toer daai vliegtuig oor NoordWes (Klerksdorp) vlieg, en hulle sien die slaggate, seg een, nee wat, hierdie plek is klaar voos "ge-myn", (nie meer goud nie), seg Julius, en watch net al daai WIT VLIEGIES by daai ou se tuin - nee wat, LOS, ons wil nie nog dêm wit vlieë ook hê nie!!!!
Hehe, ja nee swaer, is swaar…
Hehe, ja nee swaer, is swaar swaer??
Maraaitjie
Maraai "Gammat, wa kry jhy daai watch?"
Gammat "Ek het hom in 'n race gewen"
Maraai "Hoeveel mense het gehol?"
Gammat "Was ekke, die owner en drie polisiemanne"😂
Twee mans sit op 'n bankie…
Twee mans sit op 'n bankie in 'n parkie.
Na 'n ruk sê die een: "Ek sweer daai standbeeld het nou beweeg!"
Die ander man kyk so 'n rukkie en antwoord toe: "Dis nie 'n standbeeld nie, dis 'n munisipale werker!"
Ja, daar is nogal baie…
Ja, daar is nogal baie standbeelde, oral te sien.
Vrou: Ek gaan dorp toe, het…
Vrou: Ek gaan dorp toe, het jy iets nodig?
Man: Ek soek iets wat my innerlike rustig maak, my kalmte gee, iets wat my kan laat ontspan, dit moet my van my sorge laat vergeet.
Vrou: Wees bietjie meer spesifiek, soek jy Black Label, of Castle?






Hehe Baie skerp Johann
Hehe
Baie skerp Johann