Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Oubaas se honne.
Daar is tye wat 'n mens dankbaar is jy mis n braai en 'n kuier, veral as jy die volgende dag daar kom om te sien hoe rof die party was, die spit is amper skoon geëet, die bottels en glase staan die wêreld vol, paar mense nog opsoek na fone en klere, tot jy om die hoek kom en jy sien die skaap staan nog teen die paal vas gemaak maar die hond is weg.....
Ja ek sien ons het 'n skop…
Ja ek sien ons het 'n skop skiet en donner hier?
Eskom het sopas stage 3…
Eskom het sopas stage 3 loadshedding aangekondig.
Hulle kom nou om by elke huis, en blaas jou kerse dood!!!
Whahaha, jul haal die gesie…
Whahaha, jul haal die gesie uit. BOOOOH!
Enige een lus on cowboys and indians te speel!? ![]()
Haai siestog, Gesie, dit lyk…
Haai siestog, Gesie, dit lyk darem baie wreed.
Maar na so halfuur voel jy al omtrent om dit te doen.
Ja, nee 'n halfuur is darem…
Ja, nee 'n halfuur is darem vrek lank?
Dankie Johann en mooi so! …
Dankie Johann en mooi so! Ek stem saam met hulle. Dit is eintlik nie net die twee keer oorsê nie, maar dat jy alles mooi in detail moet verduidelik, van begin tot einde.
Anders verstaan hulle nie......
Surette vra baie vir my of…
Surette vra baie vir my of ek my limiet oorskry het dat ek nis sê nie.
In my geval is dit 50 000…
In my geval is dit 50 000 woorde teenoor tien woorde, ek is 'n man van min woorde.
Die vroue is in als beter as…
Die vroue is in als beter as ons mans.......
Kies selfs beter lewensmaats as ons........
Me as a 23 year old met an…
Me as a 23 year old met an older woman at a bar last night. She looked pretty good for a 60-year-old. In fact, she wasn't too bad at all, and I found myself thinking she probable had a really hot daughter. We drank a couple of beers, and she asked if I'd ever had a Sportsman's Double?
Whats that? I asked.
It's a mother and daughter threesome, she said. As my mind began to embrace the idea, and I wondered what her daughter might look like, I said, "No, I haven't."
We drank a bit more, then she said with a wink, "tonight's your lucky night". We went back to her place. Walked in. She put on the hall light and shouted upstairs: "Mom.....you still awake?"







Eskom kragteloos!