Mooi foto. Dit sal vir my n…
Mooi foto. Dit sal vir my n groot aanpassing wees om met modder karavaan te kamp. Dit is opregte offroad kampe !!
Wow mooi fotos. Dit is n…
Wow mooi fotos. Dit is n ware kamp. Net jy en die natuur !!
Daardie omgevalle kremetarte…
Daardie omgevalle kremetarte laat my dink aan iets wat ek gedurende die afgelope week gehoor of gelees het, naamlik dat daar tekens is dat kremetarte teen 'n onrusbarende tempo besig is om in sekere dele dood te gaan - klaarblyklik weens veranderinge in klimaat.
Dagse, hou van die fotos en…
Dagse, hou van die fotos en plekke. Is die Kremetarte op die pad daar na Gam toe ? Maar was al by daai bome verby, kon die uitgekerfte name nog op die stamme lees, en as ek reg onthou. Magties dit is seker al 20 jaar gelede.
Baie mooi foto's! Ek dink…
Baie mooi foto's!
Ek dink hierdie draad moet onder die fotograaf forum kom ![]()
Leba pas naby Lubango in…
Leba pas naby Lubango in Angola
Dit is een van die passe wat ek nog baie graag wil gaan ry.
Baie mooi fotos.
Ai maar jy maak mens se bek…
Ai maar jy maak mens se bek kwyl!!!
Blikskottel, soos Arie sê,…
Blikskottel, soos Arie sê, mens se bek kwyl.
@ Chris, ja jy is ongelukkig reg, die kremetart bome is besig om teen 'n geweldige tempo uit te vrek. Daar is al van baie jong, tot duisende jare se bome dood👎👎👎






oppad na Swadini