Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -10 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -18 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -18 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -19 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -20 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -22 hours ago

so bietjie wys

sasolburg
Profile picture for user andrevt
Submitted by andrevt on
Forums

oppd na die Cahorra bassa dam

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 03/08/2018 - 11:40

Daardie omgevalle kremetarte laat my dink aan iets wat ek gedurende die afgelope week gehoor of gelees het, naamlik dat daar tekens is dat kremetarte teen 'n onrusbarende tempo besig is om in sekere dele dood te gaan - klaarblyklik weens veranderinge in klimaat.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 03/08/2018 - 12:02

Dagse, hou van die fotos en plekke.  Is die Kremetarte op die pad daar na Gam toe ? Maar was al by daai bome verby, kon die uitgekerfte name nog op die stamme lees, en as ek reg onthou. Magties dit is seker al 20 jaar gelede.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 03/08/2018 - 16:04

Blikskottel, soos Arie sê, mens se bek kwyl.

@ Chris, ja jy is ongelukkig reg, die kremetart bome is besig om teen 'n geweldige tempo uit te vrek. Daar is al van baie jong, tot duisende jare se bome dood👎👎👎

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus