Hallo Naas. Baie welkom by kampforum! ![]()
Ek hoop jy gaan lekker saam kuier en gesels!
Nou wat is die kanse dat jou van Botha is? ![]()
Welkom geliefde skrywersmater van my
Warm welkom Naas. Mag ek maar verklik dat jy gebore is op jou verjaardag en met 'n goue pen in jou hande? Die Afrikaanse forum se eie Langenhoven! Lig my hoed en knak die knieg.
voor geboorte begin oefen…
voor geboorte begin oefen het
Heheheh -lekker lag ek nou ![]()
Baie welkom Naas, jy moet…
Baie welkom Naas, jy moet daai chassis olie, en meer kamp, dit help nogal.👍
Ernstiger, baie welkom en kuier lekker saam met ons.
in 'n jonger vorm die wereld…
in 'n jonger vorm die wereld vol gekamp. Ongelukkig laat die onderstel nie meer baie beweging toe nie
Dan wil ek jou graag voorstel aan Frans Pretorius, een van die hoekstene van kampforum, maar kamp ook glad nie meer nie - hy kuier net saam. Ek weet nou net nie of dit oom Frans se onderstel, middel stel of bo stel is wat nie meer lekker wil werk nie ![]()
Wel Naas in daardie geval …
Wel Naas in daardie geval
... moet ek jou voorstel aan ons grootste storie verteller hier op kampforum en ook minister van vroue sake, Arie Mooiman - ek weet net nie waar hy is vandag nie? Seker besig om die natuur te bewonder ![]()
Baie welkom hier Naas,…
Baie welkom hier Naas, geniet die gesels hier saam met ons.
Na sal Len ook beter voel nou dat die Wes Kaap nog 'n lid by gekry het.
Welkom Naas
'n Langenhoven in ons midde! Ek kan nie wag om te sien wat alles uit jou "pen" gaan kom nie.
Ons hou van stories op Kampforum. Soms kan dit bietjie gewaagd raak maar ons klompie is nogal oopkop en geniet alles wat na ons kant toe gegooi word.
Soos Langenhoven self gesê het: Ons maak die beste van 'n goeie ding maar nooit die slegste van 'n slegte ding nie.![]()





Nie naastenby nie. Ek het al…
Nie naastenby nie. Ek het al in standerd nege ophou skop alhoewel my ma volhou dat ek al voor geboorte begin oefen het. Dit is voorwaar lekker om hier deur julle gange te dwaal.
Ek het in 'n jonger vorm die wereld vol gekamp. Ongelukkig laat die onderstel nie meer baie beweging toe nie.