Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
soos Heinz Konsalik se boek.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -2 minutes ago
Onrus sal my altyd laat… Onrus woonwapark Voortrekker -20 minutes ago
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -12 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -12 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -12 hours ago

Kleine Bela Gesin oord

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Het van die oord gehoor blykbaar is almal gaande oor die oord gaan loer bietjie op hulle website staanplekke lekke koelte mooi badkamers ook so n bos gevoel staan plekke lekke groot hier is n paar fotos

google kaart
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 05:30

Erens gesien as ek nou reg is hulle het pakket wat nou R2000 vir n maand staan plek wat regtig goedkoop is

0
Pretoria

leeu

Thu, 07/06/2018 - 08:28

Goeie môre Shaun, dit lyk na 'n oulike oord, dis net bietjie vêr vir 'n naweek, tensy 'n mens vroëer op 'n Vrydag kan afkry om nog ligdag daar aan te kom.

Ek werk in Johannesburg en indien ek somtyds vroeg kan loop by die werk, moet ek eers in Pretoria uitkom en dis 54km! Ek hou daarvan om 'n Vrydag verlof te vat as ek gaan kamp vir die naweek.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 28/03/2019 - 20:16

Die plek roep moet gaan draai dis regtig n mooi plek daar soveel plekke in ons land

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus