Forums
Baie welkom hier op Kampforum.co.za, ek sien jy het darem al begin deel met ons👍
Welkom by ons lekker klomp…
Welkom by ons lekker klomp hier Cobus0306, geniet die gesels en deel ook met ons.
Waar kom die naam Cobus0306 vandaan ?
Cobus hier is dit
Hier is dit lekke Cobus val in en gesels lekke saam vertel bietjie meer van julle en waar kamp julle graag
Skuustog, die 0306 is 'n 357…
Skuustog, die 0306 is 'n 357 kaliber ![]()
Jy dink seker aan 'n 30-06 ?…
Jy dink seker aan 'n 30-06 ?
0306 kaliber
Ag, ek probeer maar die naam…
Ag, ek probeer maar die naam en betekenis ontsyfer
seker nie 0306 kg nie? Dalk is dit 3 Junie?





Baie welkom Cobus! Ek hoop…
Baie welkom Cobus! Ek hoop jy gaan lekker saam kuier hier op die kampforum
